top of page
LitNet se top-bloggers
EK WENS, EK WENS …
Aan die vooraand van 70 wens ek ek het tot nou toe minder met mense baklei, sagter en rustiger gepraat as ek my saak stel, meer...
Uitmelkbos
Dec 7, 20103 min read
Die verskil tussen ‘n promosie en ‘n resensie
Kersfees is net om die draai en op die Boekeblaaie van die Afrikaanse koerante is dit op uiteenlopende maniere sigbaar. Vreemdste daarvan...
Uitmelkbos
Dec 7, 20103 min read


BLINK HARE, SOET WYN, IETSIE-BIKINI’S
Julie Andrews sing van haar “Favourite Things”, onder meer: “Raindrops on roses and whiskers on kittens; Bright copper kettles and warm...
Uitmelkbos
Dec 6, 20103 min read


DIE DOLOS-KLUB
Ons moet ‘n dolos-klub stig – al ons ou gryses wat nog met dolosse gespeel het. Heerlik was dit om kleintyd in die verbeelding die sweep...
Uitmelkbos
Dec 4, 20103 min read
WYSE MANNE, MAAGDE EN PIEPIEBREEK
Net maagde sal weet hoe waar dit is. Ek het nogal geglimlag toe ek ‘n keer in ‘n gemeentekoerantjie lees van die klein meisietjie, moeg...
Uitmelkbos
Dec 3, 20101 min read
SNUIF, PROES, HOES!
Snuif, proes, hoes; snuif, proes, hoes – dis die storie van die vroegsomer hier op Melkbos. Iets misterieus is in die lug wat die...
Uitmelkbos
Dec 1, 20102 min read


JOLLIE DOMINEES
Konserte en my eie helaas onmerkwaardige loopbaan op die verhoog was nog laas my onderwerp in hierdie ruimte toe ek so brutaal onderbreek...
Uitmelkbos
Nov 30, 20102 min read
Twee rye spore agter die Kemps aan
Franz Kemp het onlangs op LitNet ‘n besonder goeie resensie deur Sandra Troskie ontvang vir sy 60 dae in die Suid-Soedan. In Maandag se...
Uitmelkbos
Nov 30, 20103 min read
HAMERKOPPE WAT SPYKER
Daardie ou radio-kalant Fanus Rautenbach het ‘n wonderlike ding die wêreld ingestuur hoe mense volgens hul beroepe sterf: Reisigers gaan...
Uitmelkbos
Nov 29, 20101 min read
OUPA EN OUMA SE OPROEPSENTRUM
Waarmee hou Oupas en Oumas hulleself besig? Onder meer om vir mekaar e-posse te stuur soos hierdie ene wat nou die vierde keer by my...
Uitmelkbos
Nov 28, 20101 min read


TONGTIPPIETOETS VAN ‘N LEEK
“Liefling”-koors is los in die land. Mense ruk op flieks toe in lang toue. Die Afrikaanse media trippel opgewonde oor al die glansmense...
Uitmelkbos
Nov 27, 20103 min read
WAT DE V..V..V..V…VLEISPASTEI!
Dit is mos maar hoe dit gaan: jy knoop ‘n pakkie lekkergoed vir ‘n kind toe, en net daarna, te laat, te laat, ontdek die ogies allerlei...
Uitmelkbos
Nov 26, 20102 min read


LAWWE LIEFLING
Kyk, ek is nou nie Leon van Nierop nie, en is waarskynlik vrotterig toegerus om oor flieks se meriete of gebrek aan meriete te oordeel....
Uitmelkbos
Nov 24, 20103 min read


KAALBAS IN TAMATIESTRAAT
O gonna, Tamatiestraat (wat uiteindelik gister verskyn het) bevind hom nou in gevaarlike geselskap, lyk dit. Die gifpyle vlieg om die kop...
Uitmelkbos
Nov 23, 20102 min read


Drie benaderings tot Sneeuslaper
Eers Thys Human, en nou Cilliers van den Berg, Andries Visage en Marius Crous – Marlene van Niekerk is werklik gelukkig met die...
Uitmelkbos
Nov 23, 20105 min read
LOOPBAAN OP DIE VERHOOG
‘n Kabouterkoning in 1952, ‘n energieke klavierspeler in 1956, ‘n dominee in 1957 en ‘n mislukte oudisie as ‘n donkie (een van my beste...
Uitmelkbos
Nov 21, 20102 min read


MINUET TOT MACARENA
Van Brahms tot Los del Rio en van die minuet tot die macarena. Dit is die ver pad wat skoolkonserte in my ondermaanse bestaan van 69 jaar...
Uitmelkbos
Nov 20, 20102 min read
SOOS GISTER!
Gepraat van ou meisies: in my versieboekie Polisie, Polisie, Ons Reënboog is Geroof (Tarlehoet, 2003) het ek vantevore die onderwerp...
Uitmelkbos
Nov 19, 20101 min read


O MEISIES, MY MEISIES
Aan die vooraand van my 70ste (op 3 Januarie 2011) wonder ek in sentimentele oomblikke oor wat van enkele ou meisies geword het. Minstens...
Uitmelkbos
Nov 18, 20102 min read
WIE IS DOOD?
Die hatch-, match- en dispatch-kolom of die cradle-, altar- en tomb– kolom – so is dit by Engelse koerante bekend: die kennisgewings van...
Uitmelkbos
Nov 17, 20102 min read
bottom of page
.png)



