top of page
Swaai sterk
Soveel as wat ek saamstem met die toekenning van KykNet en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring,...
Crito
Sep 29, 20221 min read
Irritasie
Ja, die kat kom terug. Lekker lang vakansie. Rustige dae met die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel terwyl ek probeer om my lewe weer...
Crito
Sep 22, 20223 min read
El anciano gooi mielies
Kon sweer ek het Breyten Breytenbach gister in Barcelona sien stap. Dit blyk toe egter ’n ou Spaanse omie te wees, en ek sit met die daai...
Crito
Aug 2, 20223 min read
Gedane sake
Maar dit is warm hier waar ek is. Erg. Siësta lê net ’n sweetdruppel ver, maar laat ek ’n gedagte deel. Ek sal nie lank skryf nie, my...
Crito
Jul 21, 20223 min read
Die getransformeerde
Jy hoef nie teeblare te lees of hipnoterrapeute te besoek om te weet dat die ou wit patriargie poer in sy moer in is nie. Maak net jou oë...
Crito
Jun 30, 20224 min read
Facefasciste
So amper in die hart van die winter, en ek het ’n groot verandering in my lewe gemaak. Koebaai Facebook. Kyk, ek kan ’n grap vat, maar...
Crito
Jun 15, 20223 min read
Van monumente gepraat
Assegrootblief, verskoon my dat ek weer ’n preek begin met ’n verwysing na ons minister van sports, kuns en kultuur, sy edelhaglikheid...
Crito
Jun 1, 20224 min read
Herfsmymering
Die kreef raak gewoond daaraan, nè? Ons leef, en dan leef ons skielik nie meer nie. Terwyl die insig en neerslag van Louise Viljoen se...
Crito
May 18, 20223 min read
Dis die prentjie wat tel
Al wat dit verg om op peil te kom met die hoogste verstandelike prestasie van die mensdom is om op ’n Maandag wakker te word en Beeld...
Crito
May 10, 20225 min read
bottom of page
.png)