top of page
  • Crito

Swaai sterk

Soveel as wat ek saamstem met die toekenning van KykNet en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring, Charl-Pierre Naudé en Izak de Vries, dink ek dis tyd vir ’n radikale move.

Meiring en Naudé het omtrent nou al missionreg op dié pryse. Meiring het dit al vier keer gewen, en Naudé drie maal. En hoe oud is die pryse? Vyf jare?

Kom ons beskou dit as ’n sterk moontlikheid dat hulle dit aanstaande jaar weer gaan wen. Eternal grooviness, sou mens kon sê.

Hier’s ’n idee.

Stel Meiring, Naudé en De Vries aan as jutse vir aanstaande jaar se pryse. Laat Bibi Slippers, Mercy Kannemeyer en Ryan Pedro toe om weer die boekbesprekings te laat reën.

Maak dinge interessant, nuh?

138 views

Recent Posts

See All

Irritasie

Ja, die kat kom terug. Lekker lang vakansie. Rustige dae met die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel terwyl ek probeer om my lewe weer agtermekaar te kry nadat ’n tweevoetige eweknie van harige Mangali

El anciano gooi mielies

Kon sweer ek het Breyten Breytenbach gister in Barcelona sien stap. Dit blyk toe egter ’n ou Spaanse omie te wees, en ek sit met die daai simpel nadraai van ’n ou Spanjaard wat dink ’n jong - wel, soo

Gedane sake

Maar dit is warm hier waar ek is. Erg. Siësta lê net ’n sweetdruppel ver, maar laat ek ’n gedagte deel. Ek sal nie lank skryf nie, my gedagtes verdamp saam met my energie. Jean Meiring skryf op LitNet

bottom of page