top of page
LitNet se top-bloggers
Swaai sterk
Soveel as wat ek saamstem met die toekenning van KykNet en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring,...
Crito
Sep 29, 20221 min read
Â
Â
Irritasie
Ja, die kat kom terug. Lekker lang vakansie. Rustige dae met die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel terwyl ek probeer om my lewe weer...
Crito
Sep 22, 20223 min read
Â
Â
El anciano gooi mielies
Kon sweer ek het Breyten Breytenbach gister in Barcelona sien stap. Dit blyk toe egter ’n ou Spaanse omie te wees, en ek sit met die daai...
Crito
Aug 2, 20223 min read
Â
Â
Gedane sake
Maar dit is warm hier waar ek is. Erg. Siësta lê net ’n sweetdruppel ver, maar laat ek ’n gedagte deel. Ek sal nie lank skryf nie, my...
Crito
Jul 21, 20223 min read
Â
Â
Die getransformeerde
Jy hoef nie teeblare te lees of hipnoterrapeute te besoek om te weet dat die ou wit patriargie poer in sy moer in is nie. Maak net jou oë...
Crito
Jun 30, 20224 min read
Â
Â
Facefasciste
So amper in die hart van die winter, en ek het ’n groot verandering in my lewe gemaak. Koebaai Facebook. Kyk, ek kan ’n grap vat, maar...
Crito
Jun 15, 20223 min read
Â
Â
Van monumente gepraat
Assegrootblief, verskoon my dat ek weer ’n preek begin met ’n verwysing na ons minister van sports, kuns en kultuur, sy edelhaglikheid...
Crito
Jun 1, 20224 min read
Â
Â
Herfsmymering
Die kreef raak gewoond daaraan, nè? Ons leef, en dan leef ons skielik nie meer nie. Terwyl die insig en neerslag van Louise Viljoen se...
Crito
May 18, 20223 min read
Â
Â
Dis die prentjie wat tel
Al wat dit verg om op peil te kom met die hoogste verstandelike prestasie van die mensdom is om op ’n Maandag wakker te word en Beeld...
Crito
May 10, 20225 min read
Â
Â
Applous en voorbehoud
Hoe kom dit dat ons so gelukkig is om binne enkele weke twee groots opgesette besprekings van belangrike historiese navorsing aangebied...
Crito
Mar 30, 20225 min read
Â
Â
Langs 'n ander vuur
Hoekom pleeg boekresensente strukturele geweld teen koerantlesers? Broeders en Susters, liewe gemeente, my brein voel soos ’n Fizzer wat...
Crito
Mar 24, 20223 min read
Â
Â
Sendingwerk
Mens kan nie jou oë oopmaak nie of jy sien mense met as op hul kop, hul klere aan repe geskeur en hul tone bloederig gestamp teen die...
Crito
Mar 9, 20224 min read
Â
Â
Ja maar nee maar
As mens vir moeilikheid soek, koop net ‘n tweedehandse Alfa. Só het ek nog altyd geglo. Nie meer nie. Deborah Steinmair het ‘n nuwe...
Crito
Feb 23, 20222 min read
Â
Â
Op en af
Haai julle ouens, dis die arm man se L.I. Bertyn hier. ’n Gesublimeerde Sonja Verbeek op soek na ’n fluid dog manlike Tanja. Ons is tog...
Crito
Feb 10, 20225 min read
Â
Â
Probleme probleme
Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie - Trisa Hugo se skrywe oor...
Uitmelkbos
Jan 26, 20225 min read
Â
Â
Waar's my Tabard?
Die jaar strek voor ons uit soos die tweede laaste bladsy van ’n Meyer van Rensburg-digbundel. Ons het al só baie belewe en so baie moet...
Crito
Jan 20, 20223 min read
Â
Â
Tot my stomme verbasing
Tot my stomme verbasing het daar weer ’n paar resensies verskyn waaroor mens kan nadink. Ek is só besorg oor die dilemma waarin die...
Crito
Dec 9, 20213 min read
Â
Â
Sondaars
Die uitpasseer van Wilbur Smith het my aan my pa laat dink. Hy was een van die vorige geslag lesers. Hy het my in die plesiere van boeke...
Crito
Nov 17, 20214 min read
Â
Â
Laaste lag
Wat laat Crito lag? Dis Annelise Erasmus wat wil weet, in die aanhef tot haar resensie van Hans bars die bioborrel, van Rudie van...
Crito
Nov 4, 20214 min read
Â
Â
Die uitsonderings
Kan ons die wetenskap vertrou in die tyd van die gloeiende resensie? Ek is nogal au fait met somme en het die afgelope weke, toe daar...
Crito
Oct 28, 20214 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



