top of page
LitNet se top-bloggers


KONING VAN AKSIE
As jou senuwees so dun gerafel is soos ‘n verslete garingdraadjie, bly ver weg. Het jy egter senuwees soos staal, solied soos ‘n...
Uitmelkbos
Nov 16, 20102 min read


Om te baai in die gloed of nie
Die resenseer van biografië en outobiografië is net so ingewikkeld as die skryf daarvan. As ‘n koerant se boekeredakteur slim kies, gee...
Uitmelkbos
Nov 15, 20103 min read


VIR JOU, VIR KERSFEES
Op een van my seldsame bedevaarte na ‘n groot, indrukwekkende en uiters bedrywige inkopiesentrum ontdek ek, taamlik verras, dis klaar...
Uitmelkbos
Nov 13, 20102 min read
TE SKURF?
Hoe skurf mag ‘n ordentlike grysaard raak sonder om die grense van stuitigheid te oortree? Hoop nie hierdie versie word as te skurf geag...
Uitmelkbos
Nov 13, 20101 min read
VIR JOU EIE VEILIGHEID
Pas op vir kinders. By die Fonteine, buite Pretoria, was hierdie kennisgewing vir ons Tukkies van die laat 50’s altyd ‘n bron van...
Uitmelkbos
Nov 10, 20102 min read
Drie benaderings tot Deon Meyer
Uit ‘n joernalistieke oogpunt beskou is die resensies wat die afgelope week oor Deon Meyer se nuwe roman, Spoor, verskyn het ‘n...
Uitmelkbos
Nov 9, 20103 min read


OUPA SE LIEFLING
Oupas is nogal ‘n spesiale spesie – ‘n oupa se knie word kamma-perd, hy ken al die antwoorde op al die vrae, hy kerf biltong met sy...
Uitmelkbos
Nov 9, 20102 min read
AFSKEID VAN ‘N GELIEFDE
Van ‘n joernaliste-egpaar van ‘n jonger generasie is hul pragtige, talentvolle 13-jarige enigste kind weggeruk – die slagoffer van ‘n...
Uitmelkbos
Nov 6, 20102 min read
LOTZ SE VROU
Nog ‘n naweek-versie, hierdie keer nie oor ‘n dier nie, maar ‘n vrou: Lot se vrou. ‘n Bekende Bybelverhaal kry ‘n nuwe baadjie: Lotz se...
Uitmelkbos
Nov 5, 20101 min read


ANDER SOORT MIDAS
Alles waaraan die mitologiese Griekse koning Midas (foto bo) geraak het, het in goud verander. Ton Vosloo van Naspers het gepraat van ‘n...
Uitmelkbos
Nov 4, 20101 min read
BLOMPOTTE SONDER ORE
Haai, ons is nie blompotte sonder ore nie, weet julle? As ek ‘n kelner was, sou ek ‘n bord om my nek wou hang met hierdie woorde op. Iets...
Uitmelkbos
Nov 3, 20101 min read
Vergeet die gedempte toon
Daniel Hugo se pragtige vertaling van Jan Terlouw se Koning van Katoren beweeg tans in my huis van een gretige leser na ‘n ander. Aniel...
Uitmelkbos
Nov 1, 20103 min read
NJO-NJO-NJO … NJO-NJO
Die selfoon kry skielik lewe in my hempsak. Dit bir-bir en tril asof iets dit gebyt het. Dis die aankondiging van ‘n boodskap op die...
Uitmelkbos
Nov 1, 20102 min read


PYPER, JOU …….!
Noem iemand die naam van die digter-dokter van Pretoria Theo Wassenaar dink ek aan sy bruisende See-sonnet wat hy op ‘n boot van Engeland...
Uitmelkbos
Oct 29, 20101 min read
PLEIDOOI TOT JAN TAKS
Suid-Afrikaners sal die sak meer moet skud vir o.m. water, krag en vervoerdienste, waarsku Pravin Gordhan. Asook vir die uitstpattige...
Uitmelkbos
Oct 28, 20101 min read


STER WAT STEEDS SKITTER
Heelparty kindersterre verskiet – dis treurig maar waar. Ander vervul hul belofte en skyn net helderder. In ‘n glansgedenkblad by die...
Uitmelkbos
Oct 27, 20102 min read


FEES VAN MUSIEK
Op tien CD’s , saamgestel deur ‘n vorige aanbieder, Robert Young, verskyn iets oor die 160 gunsteling-musieksnitte wat luisteraars in die...
Uitmelkbos
Oct 26, 20102 min read
Skerp kritiek, besadigde toon
So stilletjies, onderaan hierdie week se Boekeblad in Die Burger, verskyn ‘n resensie wat waarskynlik daardie koerant se belangrikste...
Uitmelkbos
Oct 26, 20103 min read
U EIE KEUSE – 65
Ter ere van “U eie keuse” se 65ste verjaardag en in aansluiting by gisteraand se besonderse huldigingsprogram deur die nuwe aanbieder,...
Uitmelkbos
Oct 24, 20103 min read
SLEGTE DAG OP KANTOOR
Snelbouler I. Nicholson van Zimbabwe het Vrydag teen die Proteas in Benoni 74 lopies in sewe boulbeurte afgestaan, minstens twee lelike...
Uitmelkbos
Oct 23, 20101 min read
bottom of page
.png)



