Hoe skurf mag ‘n ordentlike grysaard raak sonder om die grense van stuitigheid te oortree?
Hoop nie hierdie versie word as te skurf geag nie. Dit het, sonder identifiseerbare aanleiding, na ligte uit my kop op die kopkussing uit die bloute te binne geskiet:
Skaam vir hare
Koekie droom sy dans kaal voor ‘n skare, Ongepla deur al die manlike stare; Net skaam vir daai kolletjie kroesietjie-hare.
Comments