LOTZ SE VROU
- Uitmelkbos
- Nov 5, 2010
- 1 min read
Nog ‘n naweek-versie, hierdie keer nie oor ‘n dier nie, maar ‘n vrou: Lot se vrou. ‘n Bekende Bybelverhaal kry ‘n nuwe baadjie:
Lotz se vrou het regs gewys maar links gehou, nou is haar tjor om ‘n houtpilaar gevou.
(HvD)
Comments