top of page
LitNet se top-bloggers


SPOOR VAN SLINKSHEID
Primitief maar silwerskoon. Die uwe geniet ‘n lafenis in die bos voor die koms van die stinklywe met die sterk kake. Soos diewe in die...
Uitmelkbos
Jan 13, 20102 min read


BYL-PLESIER
Terwyl die Van Deventers somervakansie in die bos gehou het, het die eerste resensie oor “Byl in my bos” verskyn – deur Stoffel Cilliers...
Uitmelkbos
Jan 11, 20103 min read
GEVAARLIKE VLAKKE VAN ONGEMAK!
Gevaarlike vlakke van ongemak” word in hierdie tye taamlik gereeld deur die Weerburo in Bloemfontein vir die Laeveld voorspel. En dit...
Uitmelkbos
Jan 2, 20101 min read
DIE HANDE WAT DIT VOORBEREI HET
Vir die Nuwejaars-uittog na Sabiepark het Tokkie met sorg en toewyding kosse geselekteer en voorberei. Buiten die tjops, wors en hoender...
Uitmelkbos
Dec 30, 20092 min read


KERSWENSE
Die son gaan onder op die jaar 2009. Met hierdie foto van ‘n tipiese Melkbosse sonsondergang wens ek al die lede van die Blogsem-bende...
Uitmelkbos
Dec 23, 20091 min read
Blog uit die vreemde
Hier in die noordelike sneeuwêreld is daar geen papier-uitgawe van Die Burger nie. Snaaks dat ek dit só mis! Maar die Boekeblad (of deel...
Uitmelkbos
Dec 22, 20092 min read


STEM UIT DIE OU VERLDE
In die kerk sing ons gister van die “stemme uit die ou verlede” wat oor die “sterrevelde ruis” (Welkom, o stille nag van vrede). Kort...
Uitmelkbos
Dec 21, 20092 min read


WANDELENDE LYK!
Al die water in die Atlantiese oseaan hier voor ons op Melkbos sou my nie kon skoon was nie nadat ‘n Pretoriase vrou in Maart die sluise...
Uitmelkbos
Dec 20, 20092 min read


MOOI ROOI UIT DIE POT
Na al die debat en indaba oor kreef op die kole of kreef uit die pot, het ons toe Donderdagaand 17 Desember hier op Melkbos saam met...
Uitmelkbos
Dec 19, 20091 min read


MAAN-JIFIEK!
‘‘Teen die oosterkim is ‘n volmaan aan’t deurkruip tussen die eerste takke wat reeds hul blare begin afskud het vir die winter. Mayafudi...
Uitmelkbos
Dec 17, 20092 min read
HEMEL EN DIE HEL
Valkoog Danie Krynauw van Melkbos lees in die begrafniskennisgewings van “Die Burger” gister nog’n inskrywing raak wat hy bloggenswaardig...
Uitmelkbos
Dec 16, 20091 min read


PLASTIEK-PROTEAS!
Spesiaal vir Magriet Malan van Bellville – ken haar van Adamskant af nie – hiermee ‘n versie uit die uwe se hekelboekie, “Polisie,...
Uitmelkbos
Dec 15, 20092 min read
Die eintlike hoofresensie
Volgens die ou cliché vertel ‘n goeie foto meer as wat ‘n duisend woorde kan. Wanneer ‘n versameling top-gehalte foto’s dan die dag aan...
Uitmelkbos
Dec 15, 20093 min read


TOT SIENS, PIET UYS
Piet Uys, spanmaat van Frik du Preez en Mof Myburgh in die spanne van die Blou Bulle en die Springbokke in die beginjare van die 60’s, is...
Uitmelkbos
Dec 13, 20091 min read
TANT TOKKIE LIG DIE DEKSEL
Ek het gevra en die antwoorde het flink gekom, meesal met sterk oortuiging uitgespreek. Die uiteinde is dat die Van D’s se kreef op 17...
Uitmelkbos
Dec 12, 20091 min read


VURIGE FEES
Voel jy vuur en vlam oor jou Harley? Dan is hierdie “vurige” fees uitgeknip vir jou. In ‘n advertensie in vanoggend se “Burger” lees ek...
Uitmelkbos
Dec 10, 20091 min read


KNEWEL-KREWELS
Nee, hierdie knewels is nie die manskappe wat op 17 Desember kole of kookwater toe gaan hier op Melkbos nie. Dinge het egter mos ‘n...
Uitmelkbos
Dec 10, 20091 min read


KREEF: KOLE OF KOOKWATER?
Dispuut is darem ‘n sterk woord, maar ‘n element van diskordansie kan nie ontken word nie oor die vraag hoe die kreef moet gaar kom: kole...
Uitmelkbos
Dec 9, 20092 min read


AS DIT LOL IN DIE LUG
Wie luister na veligheidsaankondigings op vliegtuie? Ek wil nie lelik wees met die spesie lugpendelaars nie. My indruk is egter dat hulle...
Uitmelkbos
Dec 8, 20092 min read


GELD SOOS SEESAND
So lyk eiendomme in Nettletonweg, Seepunt. Hierdie meneer was in die mark vir ‘n koele R80 miljoen. As jy geld soos seesand het, kan jy...
Uitmelkbos
Dec 6, 20091 min read
bottom of page
.png)



