top of page
Uitmelkbos

KERSWENSE

Die son gaan onder op die jaar 2009.

Met hierdie foto van ‘n tipiese Melkbosse sonsondergang wens ek al die lede van die Blogsem-bende (met verskoning aan Trompie Toerien) net die beste toe oor die feestyd: mag die vrede van Christus u hierdie Kersfees spesiaal koester, en die nuwe jaar gesondheid, geluk en voorspoed in groot maat bring.

Die Van Deventers verkas Saterdag na Sabiepark (gelukkig nie, soos gewoonlik, met Airlink!), en gesels van daar af verder.

Hennie van Deventer

2 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page