top of page
LitNet se top-bloggers


AGTER DIE TRALIES
Nogal boeiend, en nie sonder ‘n tikkie humor nie, is pastoor Philip Kruger se vertelling aan Hanlie Retief van sy kuddetjie agter die...
Uitmelkbos
Feb 7, 20101 min read


MAAND VAN VIERLINGE
Vandag, Saterdag 6 Februarie 2010, is die eerste Saterdag van vier in dié maand. More, Sondag 7 Februarie, is ook die eerste Sondag van...
Uitmelkbos
Feb 6, 20101 min read


KROONJUWELE VAN DIE KAMPUS
Van die joolkoninginne van my tyd op Tukkies (1958 – 62) onthou ek net drie, Johanna Cilliers (1959), Marguerite Deale (1961) en Tokkie...
Uitmelkbos
Feb 5, 20103 min read
‘BIETJIE STOUT’ OOR MANDELA
Net ‘n week ná 2 Februarie 1990 maak die dinamiese nuwe leier F.W. de Klerk toe weer groot nuus – hierdie keer met die vrylating van...
Uitmelkbos
Feb 4, 20102 min read


TUKS SE MOOISTE?
So van intervarsities en jole gepraat: Hier klink die skone Anneline Kriel, joolkoningin van Tukkies, ‘n glasie met Nanti van Wyk,...
Uitmelkbos
Feb 3, 20101 min read


A-RA-RA-RA-RAA-RATIO! ROERA!
Intervarsity 1961. Tukkies se dirigent, Jan Lombard, staan regs. Die pragtige Tukkie-joolkongin, Marguerite Deale, is naaslinks. Nog...
Uitmelkbos
Feb 3, 20102 min read
TWEE GLASIES OP F.W. DE KLERK
Vandag, 2 Februarie 2010, is die fokus op daardie onvergeetlike dag, 2 Februarie 1990, toe die Volksraad gemesmeriseerd geluister het hoe...
Uitmelkbos
Feb 2, 20103 min read
Foto’s sonder gedigte, kiekies met versies
Dit lyk asof die boekeredakteurs van Rapport en die oggendblaaie die laaste van hul 2009-resensies oorgehewel het 2010 toe, en die...
Uitmelkbos
Feb 2, 20103 min read


WWW.VOLKIES57.COM
Die opskrif klink soos ‘n webwerf se adres. Eintlkik gaan hierdie stukkie oor nog ‘n Volkie-matriekmaat van 1957 wat op Melkbos kom kuier...
Uitmelkbos
Jan 31, 20101 min read
TOI-TOI VIR AFRIKAANS!
Die Afrikaansdebat het opnuut opgevlam. Idees oor wat die toekoms van ons taal is, kan wees en behoort te wees, kom uit alle oorde, en is...
Uitmelkbos
Jan 29, 20103 min read


“RUITERS VAN DIE WINDJIE”
Die Suidooster laat hom geld en die seilplank-seisoen is in volle swang (ek weet dit moet “volle gang” wees, maar die s’e allitereer...
Uitmelkbos
Jan 28, 20101 min read


SWEET … EN SNEEU
‘n Wandeling langs die see (deel van my “rehabilitasie”vir my rug en regterbeen se kwale) het my en Tokkie vanoggend nogal laat sweet....
Uitmelkbos
Jan 27, 20101 min read
WIKS DAARDIE MOOI BOUDJIES!
As daar nou een paar mooi sepieboudjie is wat verdien om behoorlik gewiks te word, is dit dié van San-Mari van Sewende Laan. Om uit haat,...
Uitmelkbos
Jan 27, 20102 min read
Van Plaasmoord tot by Fred Mouton
Terug in die land van sonskyn en vreugde. Ek probeer inhaal wat ek aan resensies gemis het, en het na ‘n paar dae besluit ek gaan nie....
Uitmelkbos
Jan 25, 20103 min read


BROEKVERLOOR SE VLAKTE
Kom ons speel ‘n identiteitspeletjie. Die man aan wie ek dink, was ‘n skrumskakel. Hy het vir die Blou Bulle gespeel. ‘n Naakfoto...
Uitmelkbos
Jan 24, 20102 min read
OM TE JOL BY DIE RONNEBOL
Kom jol in Soweto, kom na ‘n township-opskop, kom kuier eet en drink in “tradisionele” restaurants, kroee en kafees … Met lusmakertjies...
Uitmelkbos
Jan 22, 20101 min read
GESPOOK OOR ‘N SPOOK
Spoke kan deksels moedswillig wees. Van daardie spesie openbaar glo die nare gewoonte om soos die spreekwoordelike dinges aan ‘n...
Uitmelkbos
Jan 21, 20103 min read
WAT VIR ‘N DING IS DIT?
Ons, sprekers van Afrikaans, is die ouens wat maklik praat-praat in Tamatiestraat beland as ons met Nederlanders kommunikeer, het ek...
Uitmelkbos
Jan 18, 20102 min read


‘OPERASIE VAKSINASIE’
Opperste misleiding, sal party mense dit waarskynlik noem, maar as jy diere wil dokter, deug eerlikheid en deursigtigheid nie altyd nie....
Uitmelkbos
Jan 16, 20102 min read


SOMERGLORIE
Sulke gras-weelde het ek nog nie in Sabiepark gesien nie. Tot teenaan die paaie strek ‘n groen tapyt van soetgras. In die skaduwee van...
Uitmelkbos
Jan 14, 20103 min read
bottom of page
.png)



