top of page
  • Uitmelkbos

“RUITERS VAN DIE WINDJIE”

Die Suidooster laat hom geld en die seilplank-seisoen is in volle swang (ek weet dit moet “volle gang” wees, maar die s’e allitereer darem sooo lekker!)

Dit was die toneel gistermiddag om 18:00 (toe die son nog redelik hoog was) voor my woonkamervenster op Melkbosstrand. Tokkie het in ‘n stadium iets soos 90 van die “ruiters van die windjie” getel.

Vergelyk dit nou met die vorige inskrywing van die sneeu voor Gert en Caroline Pols se venster in Nederland!

1 view

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page