top of page

TUKS SE MOOISTE?

  • Uitmelkbos
  • Feb 3, 2010
  • 1 min read

So van intervarsities en jole gepraat:

Hier klink die skone Anneline Kriel, joolkoningin van Tukkies, ‘n glasie met Nanti van Wyk, rasieleier, iewers in die 70’s.

Ek kry dit in ‘n bylae oor Tukkies se halfeeufees in 1980, wat op 7 Oktober in die ou Transvaler verskyn het.

Was sy die mooiste joolkoningin in die geskiedenis?

Ns. Hier’s blykbaar die regte spelling vir Tukkies se ou strydkreet: A-ra-ra-rattio!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Commentaires


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page