top of page

SWEET … EN SNEEU

  • Uitmelkbos
  • Jan 27, 2010
  • 1 min read

‘n Wandeling langs die see (deel van my “rehabilitasie”vir my rug en regterbeen se kwale) het my en Tokkie vanoggend nogal laat sweet. Die sonnetjie het vroeg-vroeg begin steek.

Tuis gekom, kry ek hierdie foto per e-pos van Caroline Pols, ons Nederlandse Sabiepark-vriendin, uit Heerhugowaarden. Dit was op daardie oomblik die sprokiesmooi uitsig uit hul woonkamer.

Nou-ja, die helder blou lug is darem ook mooi!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page