top of page
LitNet se top-bloggers


DIE EEN OU NEEF WAS LINKS ….
Die egpaar Van Deventer en my neef, ds. Bertus Die “neef wat links geneuk het”. So sal my neef Bertus du Plessis se kinders my onthou,...
Uitmelkbos
Jan 31, 20112 min read


HELDER STEM VAN FM (EN AM)
Die radio is in my lewe vandat ek as pikkie vroeg in die 40’s by Oom Danie en Tant Susie du Plessis by Kaallaagte, distrik Paul Roux, my...
Uitmelkbos
Jan 28, 20113 min read


MELK EN HEUNING
Marlene van der Westhuizen, Philip en Nance van Rensburg, Jaap Duvenage, HvD, Carl en Sarah Louwrens Uit Melkbos was 20 lede van my...
Uitmelkbos
Jan 27, 20113 min read


AGTERGEBLEWENE
Sannie Wiese, vrou van Eric, Andrew Marais, Salie de Swardt. Agter steek Mariel le Roux uit. In 1992 het ek op Ton Vosloo se uitnodiging...
Uitmelkbos
Jan 26, 20112 min read


GOUE JARE
Chris en Annette van Rensburg My eerste skof by Die Volksblad was 12 jaar lank. In 1980 is ek terug vir ‘n tweede skof van 12 jaar, nou...
Uitmelkbos
Jan 26, 20112 min read


MALLEMEULE
Posted in Uncategorized at 3:47 pm by Administrator Pierre van Manen, Anet Pienaar-Vosloo, Ton Vosloo, HvD Ses jaar op ‘n mallemeule in...
Uitmelkbos
Jan 25, 20112 min read
Die WTF-resensie
Vermoedelik het die internet se sosiale netwerke baie te doen met die toenemende gebruik van ‘n afkorting wat verbystering, verbasing,...
Uitmelkbos
Jan 25, 20113 min read


OP DIE “MAP” GESIT
Chris Moolman en Mariette van Manen Herman le Roux, sport-ghoeroe, se aanspraak is dat hy my as verslaggewer “op die map gesit” het met...
Uitmelkbos
Jan 19, 20113 min read
Te veel opwinding
Die linkerhand weet skynbaar nie by koerante wat die regterhand doen nie. Pas afgelope Saterdag kon ons in By lees wat skryf Carla van...
Uitmelkbos
Jan 18, 20113 min read


PIENK “BLOOMERS”
Cas Jacobs, Pierre le Roux, HvD, Piet Theron en Flip Nel. Flip was ook in Kollege, net vroeer. Elke keer as ‘n opskudding oor...
Uitmelkbos
Jan 17, 20113 min read


NAGBLINDHEID? ‘N LEUEN BELY
Die egpaar Hartzenberg, HvD, Wena de Kock en Carel Weeber Al my matriekmaats is nou 70 – ek was die baba van die ’57-klas van Volkies,...
Uitmelkbos
Jan 16, 20112 min read


VRYBEURTE IN INRY
Ben en Hannetjie Smith saam met my seun, Johan, op Melkbos se stoep. Uit die Kimberley-fase, die tweede van tien, het my neef Ben Smith...
Uitmelkbos
Jan 15, 20112 min read


TIETIEMAN TOT VANDAG TOE
Ek vra my vrou, Tokkie, onlangs hoeveel maande, weke, dae en ure is in 70 jaar – die geseënde ouderdom wat ek op 3 Januarie bereik het....
Uitmelkbos
Jan 14, 20112 min read


KAMERA-KNAPE
In sy aandgebedjie vermeld ons kleinkind Thomas gereeld kindertjies wat, na sy oordeel, die een en die ander ontbeer. Daardie aand in...
Uitmelkbos
Jan 13, 20112 min read


KOP, PENS EN POOTJIES
Nes ‘n skilpad in sy dop in/wil jy hom kiek, dan trek hy kop in ….. Hierdie klein-klein skildpadjie, verdwerg deur die handjies van twee...
Uitmelkbos
Jan 5, 20111 min read


LIPLEKLEKKER MOEDERSMELK
Die koerant is soos moedersmelk. Daar is geen substituut nie. Dit is die slotwoorde van my loopbaanboekie Kroniek van ‘n Koerantman...
Uitmelkbos
Jan 4, 20111 min read


WILDE KLEINGOED
Hiermee ‘n vinnige klein glimpsie na van die “wilde” kleingoed wat die Laeveldse bos in hierdie geilste van geil somers as ‘t ware...
Uitmelkbos
Jan 2, 20111 min read
JUBELGROEN GLORIEBOS
Twee keer in ons somervakansietjie van 20 dae het die hemele behoorlik gerittel en beef en het die waters neergegiet – op 15 Desember en...
Uitmelkbos
Dec 31, 20103 min read
Hond se gedagtes
Dit is sekerlik die reinste toeval dat twee personeellede van een universiteitsdepartment op een dag oor dieselfde boek in twee...
Uitmelkbos
Dec 14, 20103 min read


SEP … SEP … SEPTARIESE (?) SEWENTIG
Hoe draai die wiel (-e) nie … Die sketsie hierbo word deur die verrassend baie bejaardes wat heel oulik op hul rekenaars is, onder mekaar...
Uitmelkbos
Dec 9, 20103 min read
bottom of page
.png)



