Hiermee ‘n vinnige klein glimpsie na van die “wilde” kleingoed wat die Laeveldse bos in hierdie geilste van geil somers as ‘t ware oorbevolk.
Bo kom wys ‘n trotse bosnagaap-moedertjie haar nuwe tweeling vir die inwoners van Tarlehoet. Onder is die besoekers Mev. Vlakvark en haar viertjies.
Wees tog maar asseblief geduldig vir die beloofde Picasa-album van ons memorabele Sabiepark-vakansie.
Comments