top of page
LitNet se top-bloggers


KEREWeN-KRONIEKE
Die vakansie met die Gypsey deur Fred Mouton se bril in Weg. Aan die “kerewên”-kultuur het ek ondanks my voorliefde vir ver paaie en die...
Uitmelkbos
Oct 17, 20114 min read
OS EN OT
Toe ek in Sub A was in 1947 aan Diamantveld in Kimberley was die 7 nog geruime tyd elke keer vir my ‘n struikelblok as ek tot tien moet...
Uitmelkbos
Oct 14, 20111 min read


MEVROU SKOON MELKBOS
Mev. Skoon Melkbos by haar Honoris. Drie ander eerbewyse hang in die De Kocks se huis in Flamingostraat. As ‘n motor se flikkerligte...
Uitmelkbos
Oct 13, 20114 min read


TIP-TIP TOT SJOR!
Reen, reen, lieflike reen – Ge Korsten hoe kon ek jou liedjie vergeet toe ek my blog hieronder oor die voeltjietorts op Annette van...
Uitmelkbos
Oct 12, 20111 min read
KOES OF NIE KOES NIE?
In “Duisend dae” vertel ek van Annette van Rensburg en die geverendheid wat in Olifantskamp op haar kop getjorts het. Ons goeie vriendin...
Uitmelkbos
Oct 12, 20111 min read


ONTHULLINGS OF NIE?
‘n Gryse volbaard was so tien jaar gelede een vakansie deel van my “bos-uniform”. Avontuurlike vriende het allerlei skalkse opmerkings...
Uitmelkbos
Oct 11, 20113 min read
Skrywers en geweld
Dit gebeur nie elke week nie, maar op ‘n dag soos afgelope Maandag kan ‘n koerantleser Boeke24 se blad omtrent op ‘n meta-vlak lees. Wat...
Uitmelkbos
Oct 11, 20113 min read


LIEWE KLEIN MAAIFOEDIES!
Mayafudi – maaifoedie. Is “maaifoedie” ‘n kru woord met ‘n vuige herkoms? Oor die betekenis van die woord “maaifoedie” en die graad van...
Uitmelkbos
Oct 10, 20112 min read


PLASE IN HUL PEETJIE
Afgetakel en vervalle is die opstal op die spogplaas van Herman Louw van Komatipoort, digby, die gewilde Laeveldse vakansieplekke...
Uitmelkbos
Oct 8, 20113 min read


‘N BRIEFIE VIR LINDIWE
GROOT FOTO: Bill Swing in geselskap van Theunie Steyn en Louis Botha by my 50ste. KLEIN FOTO: Bill en HvD (kyk ma, geen grys hare!) Waar...
Uitmelkbos
Oct 6, 20113 min read


TOT SIENS, DA? (GOODBYE, DA? )
As hierdie brief (foto hierbo) in vanoggend se Burger waar is – en ek sien geen rede waarom dit nie waar is nie – is my kortstondige...
Uitmelkbos
Oct 5, 20111 min read


WET VAN TRANSVAAL!
Piet Botes van Paul Roux Die belofte was om na die ernstigheid van die “langboompie”-blog en die mymeringe oor die Byl se bedrywighede in...
Uitmelkbos
Oct 5, 20113 min read
Reg gekies
Kan daar ‘n beter persoon wees om Sisingi Kamongo se Skadus in die sand – ‘n Koevoet spoorsnyer se verhaal van ‘n insurgensie oorlog...
Uitmelkbos
Oct 3, 20113 min read


BYL IN MY BOS: ‘N HERBESOEK
Ek en Alf Ries by ‘n vuurtjie in Sabiepark – die illustrasie by my blog van vier jaar en iets gelede. Met vier-jaar-intervalle pak die...
Uitmelkbos
Oct 3, 20113 min read


LANGBOOMPIES TOE
Veertien jaar later is 40 persent dood. Dis puur en simpel ‘n nare gewoonte om op ou foto’s te tel hoeveel gesigte al weg is langboompies...
Uitmelkbos
Oct 3, 20112 min read


VERSKRIKLIKE VERJAARDAG
HEELBO: Jacko en Tokkie. ONDER: Barbi. Die foto’s is by ander okkasies geneem. Was gister by ‘n “verskriklike” verjaardag. Verskriklik...
Uitmelkbos
Oct 2, 20112 min read


BROEDERLIKE HUPSTOOT
Zwelakhe Sisulu (regs van die polisieman) by die Nieman-fees by Harvard. Die uwe staan heel links. Soveel rampspoedighede word deur die...
Uitmelkbos
Oct 1, 20113 min read


MY “BEGRAFNISPAK”
‘n Vriend se broer is ‘n groot man met ‘n gewig (het die woord “massa” ooit wortel geskiet?) wat woes wipplank ry. Vir die wis en onwis...
Uitmelkbos
Sep 29, 20113 min read


WELKOM BY “DUISEND DAE”
Altyd lekker om so ‘n kraakvars broodjie uit die oond die eerste keer op te tel! Terwyl die roosters geskrop, die gaskrane toegedraai en...
Uitmelkbos
Sep 28, 20112 min read
Tweevuis-krits
Tweevuis-krits op Boeke24. Aan die ontvangkant vandeesweek: Ronelda S. Kamfer en Lizette Rabe. Ronelda S. Kamfer se grond/Santekraam het...
Uitmelkbos
Sep 27, 20114 min read
bottom of page
.png)



