TOT SIENS, DA? (GOODBYE, DA? )
- Uitmelkbos
- Oct 5, 2011
- 1 min read

As hierdie brief (foto hierbo) in vanoggend se Burger waar is – en ek sien geen rede waarom dit nie waar is nie – is my kortstondige verbintenis met die DA verby as die op die oog af oulike dame leier word. Vergeet dan maar van my stem, Helen Zille.
Comments