top of page
LitNet se top-bloggers


MUSIEK MET VLERKE
Musiek met vlerke. Dit sou die naam kon wees van ‘n versameling liedere met die tema voëls: van die gevleueldes se grasie tot hul...
Uitmelkbos
Dec 9, 20113 min read
Steeds wagtend
Meeste van 2011 se boeke is reeds gepubliseer. In boekwinkels word mens deur die winkelbeplanners gelei na die belangrikste boeke van die...
Uitmelkbos
Dec 6, 20113 min read


MOOISTE KERSMUSIEK
Gloria in excelsis deo, Gloria in excelsis deo, Gloria in excelsis deo. Met dié lofprysing, so aanhoudend herhaal, het die kleinerige...
Uitmelkbos
Dec 6, 20113 min read
Toe roer ‘n blaar
Was kant en klaar om te verklaar: windstilste aand van hierdie jaar ….toe roer ‘n blaar.
Uitmelkbos
Dec 5, 20111 min read


“SIEK” GRAPPIES
Hierdie smaaklose stukkie “humor” oor ‘n soettand-beetjie is gisteraand vinnig van Facebook verwyder nadat ek dit ernstig bevraagteken...
Uitmelkbos
Dec 5, 20113 min read


JAAREIND-BRIEFIE
Liewe vriende Vir die Van Deventers het die jaar onder meer die volgende gebring: Hennie het 70 jaar oud geword en die tweeling Jacob en...
Uitmelkbos
Dec 2, 20111 min read
Op soek na emosie
Rian Malan het dinge goed deurmekaar gekrap. Daardie resensie van hom oor Ons was daar twee weke gelede spook by my. Ek slaan Sondae...
Uitmelkbos
Nov 30, 20113 min read


REKLAME SONDER GRENSE
Om te “practice what you preach”, soos dit op zijn idiomatiese Engels lui, is een van daardie mooiklinkende maar moeilik uitleefbare...
Uitmelkbos
Nov 29, 20113 min read


VAT VYF, FANTASTIESE 50’S!
Onvergeetlike musiek “I? was born in the 90’s but, holy gosh, I was supposed to be born in the 50’s for sure… Oh how I wish I could live...
Uitmelkbos
Nov 28, 20114 min read


SONDER ‘N DRAAD!
Flaters en Kraters (links) en Nadine Gordimer in 1990. ‘n Hupse ouma kap dit uit in ‘n energieke salsa met na bewering haar kleinseun in...
Uitmelkbos
Nov 27, 20112 min read
O, GATTAPATATTA!
Jy’s in ‘n gat as jy terneergedruk voel en met ‘n gat as jy te diep in die bottel geloer het. As iemand opmerk jy het ‘n groot gat verwys...
Uitmelkbos
Nov 25, 20113 min read
SPRING VOOR 07:18!
Eerste happie van vanoggend se gedeeltelike sonsverduistering langs Melkbos se Otto du Plessis-rylaan sit en dophou – deur Tokkie se...
Uitmelkbos
Nov 25, 20111 min read


KREATIEWE PROTES
Moet joernaliste T-hempies met slagspreuke aantrek, plakkate swaai en selfs ‘n paar toi-toi-trippelpassies uitvoer om te protesteer teen...
Uitmelkbos
Nov 23, 20111 min read


SKIELIK ONTHOU EK MARTIE VAN ROOY!
Indaba in Parys. Ek en wyle Steve Tswethe in ‘n ornate balsaal. In die wonderskone Parys aan die Seine lui ‘n kerkklok iewers aanhoudend...
Uitmelkbos
Nov 23, 20114 min read
Pasop vir die onnie-resensente
Resensente wat eintlik onderwysers wil wees – vir hulle moet jy versigtig wees. Hulle weet altyd wat goed is vir jou. Hulle lei jou altyd...
Uitmelkbos
Nov 22, 20113 min read
WIE ‘N GAT GRAWE …..
Vyftig jaar en ‘n raps gelede was die woord ”gat” nog bra gewaagd in goeie geselskap. In 1955 het Die Burger daarvan teruggedeins om die...
Uitmelkbos
Nov 21, 20112 min read
SKOTE PETOORS, JOU RAMKAT-TAAL !
Of Superkok Sarel boerewors braai, vetkoek bak, souskluitjies optower of biltong maak, hy het altyd die een of ander spesiale doepa...
Uitmelkbos
Nov 20, 20112 min read
DURE MANIERE
‘n Joernalis se gevoeligheid vir sy lesers en vir dinge wat hul hartsnare sal aanraak, verklap sy of haar stoffasie. Party het daardie...
Uitmelkbos
Nov 19, 20112 min read
OUMA STRIP HAAR MOER
Praat van ‘n ouma wat haar ”moer gestrip” het, en in die verbeelding duik prentjies op van tantes met gevaarlike voorkomste wat woes...
Uitmelkbos
Nov 17, 20113 min read
HOLTZEMFROMFLOPPEN
‘n Tannie van Tshwane se frisheid bolangs was ‘n komplikasie vir die dokter wat ná ‘n motorongeluk plate van haar borskas wou neem....
Uitmelkbos
Nov 16, 20112 min read
bottom of page
.png)



