top of page
LitNet se top-bloggers


BLAAI, BLAAI DEUR BUFFELSBAAI
Op die saamgestelde foto hierbo word aangesit vir aandete op Kammarus se asemrowende dek op Buffelsbaai. Die branders rol as’ t ware...
Uitmelkbos
Mar 20, 20091 min read


OU BUFFELSBAAI, JY IS NOG JY!
Die vuurtjie begin flikker vir die eerste aand se braai. Die dierbare Buffelsbaai is nog dieselfde plek as die een wat die Van Deventers...
Uitmelkbos
Mar 19, 20093 min read
Twee maal puik
Wat is ‘n goeie resensie? Vandeesweek se oes in Rapport, Die Burger, Beeld en Volksblad het twee opgelewer. Paul Cilliers se bespreking...
Uitmelkbos
Mar 17, 20092 min read


KROEG IS TOE!
Die kroeg is nie oop nie omdat hy toe is. Dieselfde geld die Blog Uit Melkbos vir die volgende week of wat. Hiermee word die vensters en...
Uitmelkbos
Mar 12, 20091 min read


‘HEMEL’, HIER KOM ONS!
Vrydagmiddag aanstaande val die Van Deventers Buffelsbaai binne – die skilderagtigste, heerlikste strandoord wat ek ken, die geliefde...
Uitmelkbos
Mar 10, 20093 min read
‘n Kwessie van ruimte
Vroeg Maandagoggend het die Suid-Afrikaanse agent vir Salman Rushdie se boeke opgewonde ‘n sms geflits na Rushdie se literêre agent...
Uitmelkbos
Mar 10, 20092 min read


‘N SAALBEK, GEDORIEWAAR!
Terwyl dit op HvD se blog die seisoen vir gevleueldes is, hier is ene wat ek reggekry het na die kleitrappery met die lalreier en die...
Uitmelkbos
Mar 10, 20091 min read


‘N AREND? WATWOU!
Die leerkurwe duur voort. Gister moes ek bely ek het ‘n lalreier vir ‘n wouadpie aangesien. Vandag se korreksie geld ‘n swartwou (Engels:...
Uitmelkbos
Mar 9, 20091 min read
Van kaal keiser tot sosiale flentergat
Wanneer gaan iemand reguit sê dat die keiser nie klere aan het nie? Iemand moet vir Tafelberg vertel dat die idee om die Groot Verseboek...
Uitmelkbos
Mar 9, 20092 min read


DIS ‘N LALREIER, JOU (WOUD-)APIE!
Voëlkyk is nie vir sissies nie. Dit verg konsentrasie en vinnige koördinasie om die verkyker te gryp, die onderwerp van kop tot toon te...
Uitmelkbos
Mar 8, 20092 min read


‘HUPSE OUMA’ SE VOET!
Vrotterig deur ‘n vakleerling gebalsem? Sonder die meisies se toestemming sal ek nie hul name en telefoonnomers op die web uitblaker nie,...
Uitmelkbos
Mar 7, 20092 min read


‘N KUIERTJIE BY SARIE
Sarie (die tydskrif) betaal my niks vir die reklameflits nie – glo my dus dat jy ver op die web sal moet loop soek om ‘n werf raak te...
Uitmelkbos
Mar 6, 20091 min read


SCHABIR "IN STAATSIE"
Die tonele op TV waar Schabir Shaik gimlaggend en skynbaar perdfris uit die tronk die “dood tegemoet stap”, herinner aan Mark Twain se...
Uitmelkbos
Mar 5, 20092 min read
Vandag in Die Burger, volgende week in Beeld
Die verskraling wat ek einde verlede jaar vir die Afrikaanse oggendblaaie voorspel het, begin nou merkbaar word. Beeld se boekeblad bevat...
Uitmelkbos
Mar 3, 20092 min read
DIAGNOSE VAN ‘N DORING IN DIE VLEES
Oor Paulus se “doring in die vlees” (2 Kor. 12:7) is rakke vol teologiese boeke geproduseer. Bespiegelings dek ‘n veld so wyd soos die...
Uitmelkbos
Mar 2, 20093 min read


LESSE UIT ‘N VALLENDE VLIEGTUIG
Iets wat my diep getref het in my jongste sarsie e-posse is die verhaal van Vlug 1549 – die Airbus 320 wat in ‘n swerm Kanadese ganse...
Uitmelkbos
Mar 1, 20092 min read


VAN ‘BRILLE EN PILLE’ TOT ‘KROM EN DOM’
Die bekende stadium van “brille en pille” breek vir sekere seniors aan wanneer hulle, by wyse van spreke, nog in die kinderskoene van hul...
Uitmelkbos
Feb 27, 20092 min read


RAPPORT, JOOST EN DIE WILDE VIDEO
By die Bybelstudie het ons gisteraand gepraat oor ‘n onderwerp wat na 10 dae op die lippe bly: die sogenaamde Joost-seksvideo. Die...
Uitmelkbos
Feb 26, 20093 min read


ASSEBLIEF EN DANKIE
As hulle in Frankryk reis, byvoorbeeld, is hulle voor in die koor met hul “silvous plaiz” ’s en “merci” ’s. In Suid-Afrika kan hulle om...
Uitmelkbos
Feb 24, 20092 min read


DIE LEKKERSTE WERKPLEK
Gesoek: Suid-Afrika se lekkerste werkplek. As so ‘n ambisieuse soektog wel geloods sou word – stel ek ‘n aanspraakmaker voor wat ander...
Uitmelkbos
Feb 23, 20095 min read
bottom of page
.png)



