Die kroeg is nie oop nie omdat hy toe is. Dieselfde geld die Blog Uit Melkbos vir die volgende week of wat.
Hiermee word die vensters en deure gegrendel en die luike laat sak terwyl die familie Van Deventer – die hele boksemdaais – in Kammarus op Buffelsbaai gaan kuier,speel, braai en rus (HvD).
Comments