top of page
  • Uitmelkbos

BLAAI, BLAAI DEUR BUFFELSBAAI


Op die saamgestelde foto hierbo word aangesit vir aandete op Kammarus se asemrowende dek op Buffelsbaai. Die branders rol as’ t ware onder jou voete in!

Meer foto’s van die Van Deventers se nostalgiese herbesoek aan ‘n geliefde ou kuierplek verskyn in ‘n Picasa-albumpie wat vinnig saamgeflans is. Om daarby uit te kom, is die maklikste roete:

2. Beweeg af, af, af op die tuisblad en klik op Picasa-albums;

3.Klik op die albumtitel Buffelsbaai, Maart 2009 . Die hele albumpie met iets soos 35 foto’s val dan oop. Ek wed veral liefhebbers van Buffelsbaai se monde sal water…

In die blog hieronder vertel ek meer van die kuier – hierdie keer nie net meer met ons eie kinders nie, maar ook saam met ons kinders se kinders.

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page