top of page
LitNet se top-bloggers
Liefdestaak en groot sports
Een mens se liefdestaak is ‘n ander se wrewel. Daar het al liefdestake oor die Anglo-Boereoorlog verskyn wat mens op jou tande laat...
Uitmelkbos
Jun 30, 20093 min read
‘N GOUE PIESANG?
As iemand gedink het ek oordryf die rol van die syfer 3 in my lewe, kan ek meedeel dat die eerste besoek van bloukuifloeries hierdie...
Uitmelkbos
Jun 29, 20091 min read
GOED EN SLEG KOM DRIE-DRIE
Vandat ek op 3 Januarie 1941 op Babanango in Zoeloeland die eerste lewenslig aanskou en my eerste driewiel op drie gekry het, speel die...
Uitmelkbos
Jun 27, 20092 min read
‘N DRAAI VAN 2 000 KILOMETER
Klink dit bra onwaarskynlik dat iemand aspris ‘n draai van 2 000 kilometer sal ry? Wel, ek en Tokkie het dit pas gedoen. Ons is van...
Uitmelkbos
Jun 25, 20093 min read
Nie ‘n goeie week nie
‘n Mens kom soms by die punt waar jy voel: Laat Gods water maar oor Gods akker loop. Vandag is een van daardie dae. Wat maak dit tog saak...
Uitmelkbos
Jun 23, 20092 min read
Die volle waarheid
Versigtig lees wanneer jy met ‘n biografie te make het wat deur sy onderwerp goedgekeur is. Jan-Jan Joubert gee in sy bespreking van...
Uitmelkbos
Jun 16, 20093 min read


HORTJIES IS OP
Die foto van die kroeg wat nie oop is nie omdat hy toe is, is ongelukkig nie sonder relevansie – ten minste op die kort termyn – vir...
Uitmelkbos
Jun 8, 20091 min read


LANGBOOMPIES TOE VIR ONWAARSKYNLIKE KUPIDO
Die ienks van 1962 van Tukkies se Kollege-tehuis word deur huisvoorsitter Hennie van Deventer toegespreek. In die bedremmelde groepie is...
Uitmelkbos
Jun 7, 20094 min read


MAFIA VAN DIE DIERERYK
‘n Geween en gekners van tande is opnuut in sekere geledere aan die orde nadat Fluffy, leier van Fernkloofreservaat op Hermanus se...
Uitmelkbos
Jun 5, 20093 min read


JOPPIE-OP-HAAR-KOPPIE
Die seisoen leen hom tot nog ‘n rugbystorie, meen ek. Om nie in dieselfde diep donker gat as Helen Zille te val nie, word...
Uitmelkbos
Jun 2, 20093 min read
Van albei kante Daniel Hugo
Twee kort gedagtes vandeesweek weens oninteressante boekeblaaie: 1. Op LitNet vind Daniel Hugo Dolf van Niekerk se “Lang reis na...
Uitmelkbos
Jun 2, 20092 min read


VYFTIG JAAR MET BLOU BLOED
“Laat elke ou Tukkie sy glasie vol maak… Gelukwensings is welkom! So het ek Saterdagaand na die slagting op Loftus aan ‘n klompie vriende...
Uitmelkbos
Jun 1, 20094 min read


BLOU BLOED
HIERDIE OU GRYSE SE BLOED WAS NOG NOOIT SO BLOU NIE! BLOG VOLG. HvD
Uitmelkbos
May 31, 20091 min read


‘N OU LYF MET BAIE MYLE OP!
Kyk, ek voel skoon siek omdat ek so blatant vir ‘n vriend gelieg het oor hoe gesond ek is. Hy bel vanoggend uit die verre noorde na ‘n...
Uitmelkbos
May 30, 20092 min read


LEM TEEN DIE KEEL VAN ‘N KIND
Rembrandt se uitbeelding van Abraham en Isak op die berg Moria “Kinderbagasie” het eers na my 60ste jaar in my woordeskat verskyn....
Uitmelkbos
May 29, 20094 min read


"HARTSMUSIEK"
Baie dringend benodig – Perry Como se liedjie”I love you and don’t you forget it.” Hierdie klein advertensie in Die Burger het mense dae...
Uitmelkbos
May 28, 20093 min read


"ONS EIE KEUSE"
Ligte klassieke musiek het in my lewe gekom met die periodieke Plate-aande Saterdagaande in die skoolsaal van Potch-Volkies. Dit was nie...
Uitmelkbos
May 27, 20093 min read
Die nadraai van groot plesier
Wat ‘n wonderlike naweek was dit nie. Die wêreld se beste rugbyspan het op Loftus gewen en die res daarvan het ek spandeer deur die...
Uitmelkbos
May 26, 20093 min read


"TROOSKOMBERSIES"
Jy is buitengewoon as jy nie, soos amper almal om jou, ‘n “trooskombersie” of meer het nie. Of dit nou ‘n verslete ou baadjie, ‘n knipmes...
Uitmelkbos
May 23, 20093 min read


TE GOED OM WAAR TE WEES!
Die uitsig uit die Esplanade-hoofgebou Skepties is die mens gebore. Goeie nuus klink soms eenvoudig te goed om waar te wees. As jy weer...
Uitmelkbos
May 21, 20093 min read
bottom of page
.png)



