top of page
  • Uitmelkbos

HORTJIES IS OP



Die foto van die kroeg wat nie oop is nie omdat hy toe is, is ongelukkig nie sonder relevansie – ten minste op die kort termyn – vir hierdie geselsie uit Melkbos (of Sabiepark) nie.

Ons jaarlikse hibernasie in die bos more breek aan. Dit word voorafgegaan deur ‘n vlugtige Natalse draai via Swaziland. Moenie ‘n vars blog verwag voor na 20 Junie nie.

Dit spyt my waternat – maar ek brand om in die bos te kom!

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page