top of page
LitNet se top-bloggers
Ons ryke geskiedenis
Ja, dit was langnaweek. Die boekeblaaie was saai. Daar’s darem twee resensies, oor nuwe Afrikaanse publikasies (albei uit Die Burger) wat...
Uitmelkbos
Apr 6, 20102 min read
PIK, FERDI, EUGENE … EN JIM!
In die onstuimge 80’s – tot in die 90’s – was drie oud-leerlinge van my skool, Potchefstroom- Volkies, sterk op die voorgrond in die...
Uitmelkbos
Apr 5, 20102 min read
SIT TWEE K’S BY DIE KKNK
Sit maar twee K’s by die KKNK, en wel vir die kuns-koeterwaals wat die kunstenaars-garde van tyd tot tyd daar praat. Op TV-Nuus...
Uitmelkbos
Apr 3, 20101 min read


ORANJE, BLANJE, BLOU
Die ou vlag – diepe hartsaak wat hy was – is, wat hierdie ou gryskop betref, finaal gestryk, opgevou en in ‘n kas agter slot en grendel...
Uitmelkbos
Apr 1, 20101 min read
“ROM, ROM, ROM ”
Hoe meer dae hoe meer dinge. Dat bogenoemde woorde ooit bo ‘n HvD-blog sou verskyn, was, om dit sag te stel, tot dusver uiters...
Uitmelkbos
Mar 31, 20101 min read


NAT TOT OOR SY ORE
Nie net nat agter sy ore nie, maar van kop tot tone. Dit beskryf die eenjarige Christopher toe hy agter sy boeties, Jacob en Thomas...
Uitmelkbos
Mar 30, 20101 min read
Die oopmaak van die hart
Soms, ongelukkig nie dikwels nie, vra ‘n koerant se boekeredakteur absoluut die regte persoon om ‘n spesifieke boek te resenseer....
Uitmelkbos
Mar 30, 20103 min read


‘N OUTYDSE ‘AU PAIR’TJIE
Drie kuiergassies vereer my en Tokkie hierdie Aprilvakansie met hul teenwoordigheid hier op Melkbos. Pa. Brent, en Ma, Marisa, kuier...
Uitmelkbos
Mar 29, 20102 min read


IMMER BLY DIT TIMMER
Diegene met lang genoeg geheues om Haasdas se nuuskas te onthou (asook Heidi en die Brady Bunch), behoort dadelik die sensasie van...
Uitmelkbos
Mar 27, 20103 min read


BIBBERASIE OOR ‘N BAADJIE
Die Britte raak minder stywebolip, lees ek in die koerant. Wonder of ‘n ou nou al met n leerbaadjie aan mag gaan brekfis eet in die East...
Uitmelkbos
Mar 26, 20102 min read
EMMA, MALEMA ….
Opskrifte soos dié sal sekerlik op 1 April opduik, meen my oud-kollega Herman le Roux n.a.v. my Gekkedag-blog: Julius Malema in Zuma se...
Uitmelkbos
Mar 25, 20101 min read
Die etiek van boekresensente
Wanneer behoort iemand nie ‘n boek te resenseer nie? Ek is seker die redakteurs van boekeblaaie sukkel gereeld met dié probleem. Die...
Uitmelkbos
Mar 22, 20103 min read
O MAGTIG! – DIE NUUS
Net een kyk na die voorblad moet die leser laat uitroep: “O magtig!” Dan weet jy jy het ‘n goeie koerant. In hierdie advies van ‘n Britse...
Uitmelkbos
Mar 21, 20102 min read


UIT MANIE SE LAAI – IN MEMORIAM
Uit Manie se laai (vorige blog) kom ook foto’s van studentemaats wat – ai, hoe treurig stem dit ‘n mens – reeds langboompies toe is. Een...
Uitmelkbos
Mar 19, 20101 min read


UIT ‘N LAAI VOL OU SKYFIES
Uit ‘n laai vol ou skyfies – party mense het hulle baie vernaam “skuifies” genoem omdat hulle heen en weer in projektors geskuif het –...
Uitmelkbos
Mar 18, 20101 min read


OUMA IN SNELRAT
Van 0 tot 7 in ses jaar. Dit is hoe Ouma agterkleinkinders versamel het toe sy in snelrat begin oorskakel. Al sewe agterkleinseuns, moet...
Uitmelkbos
Mar 17, 20101 min read
Rondom ‘Jesus van Nasareth’
Een van die groot plesiere verbonde aan ‘n kritiese benadering tot resensies is dat ‘n mens elke nou en dan iets te lese kry soos At van...
Uitmelkbos
Mar 15, 20103 min read


DIS 15 MAART 2010
Sommer net omdat vandag 15 Maart is en die telefone van vroeg in die Van Deventerhuis lui, sit ek hierdie mees resente foto van mev. TvD...
Uitmelkbos
Mar 15, 20101 min read
IS EK ‘N FOOITJIEVREK? ‘
Melkbos word al hoe meer ‘n mekka vir uiteters. Ons dorp bied ‘n wye keuse van restaurante, style, spyskaarte … en pryse. Ene waarvan...
Uitmelkbos
Mar 14, 20101 min read
STROME, STROME VAN STOF
Die wonderlikheid van ons soete taal kom in vele segswyses en uitdrukkings na vore. Twee in godsdiensverband wat al op hierdie blog...
Uitmelkbos
Mar 13, 20101 min read
bottom of page
.png)



