top of page
LitNet se top-bloggers


GAT-VOL VIR HOENDER!
‘n Buitengewone hoender-ervaring by ‘n straatmark in Taipei word opgeroep deur ‘n berig in verlede Sondag se Rapport oor Madge Bester...
Uitmelkbos
Apr 30, 20102 min read
Die lustigheid
Op Die Burger se Boekeblok verskyn daar ‘n onderhoud wat Willem de Vries met Breyten Breytenbach gevoer het oor sy Notes from the Middle...
Uitmelkbos
Apr 28, 20102 min read


HOOR DAAI KAMEELPERD!
‘n Lawaaimaker is die aristokratiese kameelperd allermins – selfs hul gevegte verloop in spookagtige stilte. Al wat jy hoor, is die nekke...
Uitmelkbos
Apr 27, 20101 min read
PLUS 50, WAAR’S JY?
Tien dae lank soek ek die Kaap plat na die tydskrif vir seniors, Plus 50, wat blykbaar opgeraap word (is daar regtig soveel “ou” mense?)...
Uitmelkbos
Apr 26, 20102 min read


OP SNEEUSPORE
(Askies vir die agterstevoor ou skyfie Vervelig, het die resensent Cecile Cilliers die hoofstuk “Padlangs” in my 2003-boek “In Kamera”...
Uitmelkbos
Apr 25, 20104 min read


LEKKER VAN KARRE WEN
Survivor-programme op TV trek my nie, en ek kan my dus nie uitlaat oor die wenners en verloorders nie. Het hierdie een of daardie een...
Uitmelkbos
Apr 23, 20103 min read


EISJ – DIS DAN PIETER-DIRK UYS!
Nee, Tokkie was nie op Die Burger se voorblad nie, al was haar sesjarige kleinkind kinderlik opgewonde en onwankelbaar in sy...
Uitmelkbos
Apr 22, 20101 min read
UIT DIE OUDE DOOS
Na aanleiding van Andre Rieu en sy Stradivarius, onthou ek skielik vir Stephan Lacocksi met sy viola. Oor hom is ‘n versie in my...
Uitmelkbos
Apr 21, 20101 min read
Op soek na resensent C
‘n Vorige redakteur van Die Burger se Boekeblad het my eens vertel dat wanneer hy moet besluit of hy ‘n boek gaan laat resenseer of nie,...
Uitmelkbos
Apr 20, 20104 min read


JAN TUISBLY SE VLIEGTUIGIE
Blomkwekers in die verre Kaap, BBP’s, bruidegomme, begrafnisgangers – die lys is eindeloos van mense wat van lugvervoer afhanklik is/was...
Uitmelkbos
Apr 20, 20103 min read


LIEWER ‘N RAKET AS ‘N KIERIE
By die gedenkdiens vir die 96-jarige Jan Dreyer gister op Melkbos was o.a. teenwoordig die man wat ná sy 90ste verjaardag ‘n rekenaar aan...
Uitmelkbos
Apr 19, 20103 min read
COKEBOTTEL BY DIE VOORDEUR…
Aan die verspreiding van alarmistiese disinformasie per e-pos, SMS of hoe ookal het ek ‘n hekel, soos my vriende weet. Ek is vasbeslote...
Uitmelkbos
Apr 18, 20102 min read
GOOGLE GOLGOTA
In eerbied, en met instemming van die digter, sit ek vandag ‘n voortreflike, uitsonderlike en, vir my, hoogs aangrypende vers op my blog....
Uitmelkbos
Apr 15, 20102 min read
GAPSA, BLAPSA … AITSA, ABSA!
Absa het vandag aan die werk gespring vir ‘n vale aan die geheimsinnige adres waarheen hy van my goeters pos (kyk vorige blog). E-posse...
Uitmelkbos
Apr 15, 20101 min read
VAN GAPSA TOT BLAPSA
Ek is een van daardie een-bank-, een-party-, een-kerk-, een-rugbyspan-, een-vrou-mense. As ek my lojaliteit gegee het, het ek dit gegee....
Uitmelkbos
Apr 14, 20103 min read
Dank jou die duiwel!
Wel, dank jou die duiwel! Twee resensies verskyn vandeesweek oor Christine Barkhuizen le Roux se debuutroman, Padmaker, albei sterk...
Uitmelkbos
Apr 14, 20103 min read


STOKSIELALLEEN
En die stoksielalleen spatseltjie rooi tussen Melkbos se duine? Dis die kleine Christopher Claassens wat met die Groot Wereld daarbuite...
Uitmelkbos
Apr 13, 20101 min read
DANKIE, DROOGMAKER!
Die bruidjie staan voor die kansel met rooi gehuilde oë oor haar onklaar “droomrok” wat met spelde en gebede bo gehou word. By die...
Uitmelkbos
Apr 12, 20102 min read
OBELISK VAN WAARHEID
Een grondwaarheid troon soos ‘n obelisk uit bo al hierdie week se miljuisende woorde oor die moord op Eugene Terre’blanche,...
Uitmelkbos
Apr 10, 20101 min read
GAAN NIE VERKOOP NIE!
Oom Barnie Human van Bloemfontein kon altyd met smaak vertel van die ou wat so ‘n ekspert was op die smaak van drank. Gee vir hom enige...
Uitmelkbos
Apr 6, 20102 min read
bottom of page
.png)



