Na aanleiding van Andre Rieu en sy Stradivarius, onthou ek skielik vir Stephan Lacocksi met sy viola.
Oor hom is ‘n versie in my hekelboekie van 2003, “Polisie, polisie, ons reenboog is geroof”:
OUDE DOOS
Die konsertmeester Stephan Lacocksi dra sy viola in ‘n stukkende boksie – ‘n ware virtuoos uit die oude doos!
Comments