top of page
LitNet se top-bloggers
Stilte
Droefheid op note! Die enigste Afrikaanse resensie/artikel wat vandeesweek verskyn het, is een oor die heruitreiking van die Uile-reeks –...
Uitmelkbos
Aug 30, 20111 min read


DUISEND DAE LANGS DIE SABIE
Duisend dae langs die Sabie is in die stiebeuels vir die laaste tog na die drukkers. Behoort vroeg in die lentemaand September op die...
Uitmelkbos
Aug 29, 20111 min read


WAT IS DIE SLAAP ….?
Eerste foto: Slaapkliniek – nag een Tweede foto: Slaapkliniek – nag twee Een van die byvoordele van ‘n slaapmasker (“snorkel”)...
Uitmelkbos
Aug 28, 20113 min read
KLOKKIES IN DIE NAG
Klokkies lui aaneen in onder andere André Rieu-hulle se orkes-weergawe van daardie aangrypende Russiese volksliedjie “Odnozvuchno gremit...
Uitmelkbos
Aug 27, 20113 min read


TOT SIENS, HARTSGOED
‘n Vriend begin moeisaam oppak om sy huis vir ‘n woonstel te verruil. Hy loop die paadjie wat vele ander voor hom moes stap en vele ná...
Uitmelkbos
Aug 25, 20113 min read
HOF MET MELKTANDE
‘n Hof met melktandjies. Ja, ongelukkig het die Hof vir Kleineise nie staaltande nie. Ek het pas ‘n ontnugterende ervaring met dié...
Uitmelkbos
Aug 23, 20113 min read
Klein jakkalsie
Leon de Kock het onlangs in ‘n resensie verwys na die wyse waarop misdaadfiksie een van die min vorme van fiksie is wat plaaslike lesers...
Uitmelkbos
Aug 22, 20113 min read


JOE-HOE, LIEWE OU MESHACK!
Meshack, Johan en Novo in Bloemfontein, circa 1990 Die tagtiger-dekade was onder meer ook die dekade van Meshack, ‘n ware karakter wat in...
Uitmelkbos
Aug 21, 20113 min read


BORDJIE BITTERBALLE
Bols en bitterballe het ‘n ruk gelede in hierdie blog ter sprake gekom, en terstond heelwat hoofsaaklik private kommentaar uitgelok,...
Uitmelkbos
Aug 19, 20112 min read


OMGEKEERDE 100-TAL
Dis seker onbehoorlik om geheime uit jou badkamer te verklap. Jammer, ek kan nie die versoeking weerstaan nie. Die nuus uit die klein...
Uitmelkbos
Aug 18, 20112 min read
Pronkwerk
Dit gebeur gereeld, daardie oomblik dat ek by lang Louis se winkel instap om ‘n spesifieke boek te gaan koop, dat ek myself afvra hoekom...
Uitmelkbos
Aug 16, 20113 min read


TOT SIENS, OU GROTES!
Olifante in die water; buffels langs die rivier – die twee ou grotes van die Groot Vyf sorg altyd só saam-saam vir ‘n mooi toneel. Die...
Uitmelkbos
Aug 16, 20112 min read


KOMPLIMENTE, KOLLEGAS!
As ek die horlosie 20 jaar kon terugdraai, sou uit die redakteurspen drie buigings na kollegas by Die Volksblad op die kennisgewingbord...
Uitmelkbos
Aug 15, 20112 min read


FEESGROET VIR ‘N FEESVROU
Wyle Ema Strydom by my 70ste. Op die foto onder is sy heel regs. Saam met haar is ander oud-Bloemfonteiners: Johan en Zandra van Wyk en...
Uitmelkbos
Aug 13, 20113 min read


DIEREPLESIERE
Die radioprgram Dieremaniere was op ‘n tyd een van my gunstelinge met sy boeiende stories oor honde en katte … selfs oor perde, mak...
Uitmelkbos
Aug 11, 20113 min read
Die hemel is in sig
Een of ander Britse politikus het gesê ‘n week is baie lank in die politiek. Hy kon net sowel van boekeblaaie in Afrikaanse koerante...
Uitmelkbos
Aug 8, 20113 min read
WILD EN GE-WILD
Die waarde van ‘n “seisoenskaartjie” vir die Krugerwildtuin is ver bo korale. Ek huil dat die stelsel van ‘n lewenslange Wildkaart ná...
Uitmelkbos
Aug 7, 20113 min read


BOLS EN BITTERBALLE
By ons Sabieparkvriende uit Nederland, die wellewende Gert en Caroline Pols van Heerhugowaard en hul kinders, is Woensdagmiddag heerlike...
Uitmelkbos
Aug 5, 20113 min read


BLOED OP STOEPTRAPPIES
Dertien jaar lank – en ‘n hele entjie in ons tweede duisend dae langs die Sabie in – moes die Van Deventers wag vir ons eerste vangs in...
Uitmelkbos
Aug 1, 20112 min read
‘n Somber dag
Die afsterwe van Paul Cilliers, een van die beste bydraers tot Afrikaanse boekeblaaie die afgelope klompie jaar, het my diep ontstel. Hy...
Uitmelkbos
Aug 1, 20115 min read
bottom of page
.png)



