UitmelkbosAug 30, 20111 min readStilteDroefheid op note! Die enigste Afrikaanse resensie/artikel wat vandeesweek verskyn het, is een oor die heruitreiking van die Uile-reeks – boeke wat uit die vyftigerjare dateer. Stilte is dan die enigste antwoord.
Droefheid op note! Die enigste Afrikaanse resensie/artikel wat vandeesweek verskyn het, is een oor die heruitreiking van die Uile-reeks – boeke wat uit die vyftigerjare dateer. Stilte is dan die enigste antwoord.
Probleme problemeDie hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...
SKOONHEID SONDER SKROOMHEIDOp bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...
Commenti