top of page
LitNet se top-bloggers
MEEU OP SY TROON
Amper soos die immergroen koningin Elizabeth wat al ses dekades op haar troon sit, sit ‘n meeu onverstoorbaar op sy troon – ‘n spits rots...
Uitmelkbos
Feb 20, 20123 min read
WAARDE VIR GELD
Absolute waarde vir geld. In George (op George?) was ek en Tokkie nou tuis in ‘n moderne, netjiese, gerieflike kraakskoon...
Uitmelkbos
Feb 19, 20121 min read
HELP BIETJIE HIER!
Help asseblief, iemand. Skielik kan ek nie meer ‘n foto op my blog laai nie. Als loop reg tot by die punt dat ek op “insert” klik. Dan...
Uitmelkbos
Feb 19, 20121 min read
GAAN KYK, GAAN KYK!
Die Leon van Nierops, Barry Ronges en Paul Boekkoois sal weet of ek mistas of nie, maar so in my lekehoekie wonder ek of al ooit twee...
Uitmelkbos
Feb 18, 20122 min read
BRIEF OOR BELHAR
Die brief hieronder is gister aan “Kerkbode” en ander kerklike forums gerig. Ek herhaal dit hier omdat dit vir my, wat die politieke...
Uitmelkbos
Feb 17, 20122 min read
KAALMOLESTE: HELE STORIE
Kaalbas-kirpatse, badkamermoleste, natlyf-neukery – noem dit wat jy wil. My en Tokkie se ervaring onder die ligte sonder ‘n draad klere...
Uitmelkbos
Feb 16, 20125 min read
Op die boek af
Verskoon my dat ek oor ‘n resensie skryf wat in die taal van die imperialis gepubliseer is, maar ek het so baie gehou van Eckhard Cloete...
Uitmelkbos
Feb 14, 20124 min read
Victor Matfield en suur druiwe
Eersteklas resensies duik soms op wanneer jy hulle nie verwag nie – en boonop op plekke waar dit amper uit plek is. Jaco Fouché s’n van...
Uitmelkbos
Feb 7, 20123 min read


SKAT TUSSEN BERG EN SEE
Uit ‘n fonteintjie waar jy telkens verbyry, drink jy eendag dalke soete water. So ‘n vermaledyde “fonteintjie” wat later ‘n aangename...
Uitmelkbos
Feb 7, 20122 min read
DANS, SUSTER, DANS!
Met Leserskring, RSG en By se soektog na die gewildste gedigte in Afrikaans het ek uit die staanspoor moeilikheid. Wat is gewilde gedigte...
Uitmelkbos
Feb 5, 20122 min read


STINKRYK VIR LEKKER RUIK
‘n Prys-naïewe mens soos ek – noem dit dalk eerder prys-onnosel – is in vir ‘n paar skokke op elke uitete, inkopietog, vakansie of wat...
Uitmelkbos
Feb 2, 20123 min read


DIE ROOI KAS
Met ‘n verfkwas kan ‘n mens skoonheid skep – of skoonheid vernietig. In die eerste kategorie plaas ek sonder huiwering my vrou, Tokkie....
Uitmelkbos
Jan 31, 20123 min read
Wie die twak raaksien
Prof. Andries Raath het op sy eie gesorg dat Siener van Rensburg die afgelope paar maande ‘n eerbare onderwerp op almal se lippe is....
Uitmelkbos
Jan 31, 20123 min read
RAAISEL OM LIZA ALBRECHT
Skrywende as een van die familie-in-die-tronk-garde wat die huidige generasie joernaliste betref (hulle weet van ons oues, maar erken nie...
Uitmelkbos
Jan 30, 20123 min read


WONDERSOETE DING
Die ontsluiering van seniors se slaapkamersake in “Wetenskap vandag” in “Die Burger” van Saterdag is deur hierdie senior met verskuldigde...
Uitmelkbos
Jan 29, 20122 min read


‘N BOEKIE VIR BARBI
Barbi in vrolike luim by ‘n Probuskuier op 20 September 2011 Nou kap hulle in ons bos, sê ons 70-plussers gereeld vir mekaar. Nou kap...
Uitmelkbos
Jan 28, 20122 min read


FYN OOG EN FERM HAND
Nee, ek is nie ‘n agent vir die wildfotografie van Jacob en Thomas Claassens nie, en ek kry geen kommissie of ander kommersiële waarde...
Uitmelkbos
Jan 27, 20121 min read


HELP-MY-KRAP
Buig die boompie solank hy nog jonk is. Skynbaar glo kameelperde ook aan hierdie mensespreuk. In die bos het die buig van die boompie...
Uitmelkbos
Jan 26, 20121 min read


GLIMLAG OF GRIMLAG?
Ag nee, glimlag nou ‘n bietjie, ou grote! Leeu poseer vir kamera soos John Vorster destyds (“maar ek glimlag dan klaar!”) Foto: Thomas...
Uitmelkbos
Jan 25, 20121 min read


VAN BABAS TOT JONGEHERE
Winter 2006, winter 2007, winter 2011, somer 2012 Tempus fugit, het die ou Romeine mekaar fronsend en kopskuddend toegevoeg as die...
Uitmelkbos
Jan 24, 20124 min read
bottom of page
.png)



