top of page

HELP BIETJIE HIER!

  • Uitmelkbos
  • Feb 19, 2012
  • 1 min read

Help asseblief, iemand.

Skielik kan ek nie meer ‘n foto op my blog laai nie.

Als loop reg tot by die punt dat ek op “insert” klik. Dan gebeur net mooi niks.

In die “Feedback”-funksie het ek na ‘n paar slegte ervarings min vertroue. Hoop nou maar ‘n hulpvaardige (en kundige) medeblogger lees hier en ontferm hom/haar oor my!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

コメント


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page