top of page

GLIMLAG OF GRIMLAG?

  • Uitmelkbos
  • Jan 25, 2012
  • 1 min read


Ag nee, glimlag nou ‘n bietjie, ou grote! Leeu poseer vir kamera soos John Vorster destyds (“maar ek glimlag dan klaar!”) Foto: Thomas Claassens (7-jarige kleinseun). Plek: Naby Skukuza.

Ja, die jongehere (vorige blog) ken van knoppies druk!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page