top of page
LitNet se top-bloggers


“ROLTRAP NAAR DE HEL”
In die voorportaal of voorhuis van die eie huis of in die huise van familie en vriende het in ons jongdae redelik algemeen, dreigend of...
Uitmelkbos
May 3, 20123 min read


“HIER WAS EK!”
Opgewonde toeriste wag hul beurt af om by die bord afgeneem te word met die towerwoorde: “KAAP DIE GOEIE HOOP – die mees suidwestelike...
Uitmelkbos
May 1, 20123 min read


‘N VRIEND VIR ALTYD
Heelbo: Proteas by sy graf Bo: Hy tuur oor die hawe … Slim honde, sjarmante honde, skattige honde … ondernemende honde, onverskrokke...
Uitmelkbos
Apr 27, 20123 min read


“GATJAPONNERS” VAN DIE SEE
Dis die beroemde Boulders-pikkewyne, maar, geheimpie-geheimpie, jy sien die kolonie swart-en-wit voëls die beste op die buurbaaitjie...
Uitmelkbos
Apr 26, 20122 min read
Oor baie en min woorde
Dis soos brug. Iemand wat die eerste keer in groot geselskap speel, is geneig om aan die praat te gaan. Die ou hande aan die tafel weet...
Uitmelkbos
Apr 24, 20123 min read


‘N AGT AGTER DIE PALE!
Jacob en Thomas Claassens, ons tweeling-kleinseuns, word Donderdag 26 April 8. Nou die dag nog was hulle babatjies in doeke. Nou sool...
Uitmelkbos
Apr 24, 20121 min read


HVD GEE ‘N EERSTE E-TREE
Mayafudi, my bloubloed-olifant, gaan nou e-spore trap! Die storie van daardie “maaifoedie”-olifantbul se swerftog in die Afrikabos is...
Uitmelkbos
Apr 23, 20121 min read


MOOISTE KUS
HEELBO: Tafelbergpark se sipresse BO: Monterey se eensame sipres Die plek-plek krom, skewe en knoetsige stamme van die treffende bome by...
Uitmelkbos
Apr 22, 20123 min read


‘N LAASTE BRIEFIE
Van my pa, Seun, wat in ‘n koue wintersnag in Kimberley op 21 Junie 1946 op 35-jarige leeftyd oorlede is, het sy seun, wat presies op ‘n...
Uitmelkbos
Apr 21, 20123 min read


HVD, DINKYMAN!
In aansluiting by die vorige blog, Speelgoedparadysie, ‘n foto van circa 1946/47. Dis die jonge heer HvD – hy het toe al graag op sy...
Uitmelkbos
Apr 20, 20121 min read


SPEELGOED-PARADYSIE
Oorlogstyd se Hillman Minx Johan en Marisa en die geel Tonka op Buffelsbaai se strand In die 40’s was die Duitse DKW’tjies, sulke koddige...
Uitmelkbos
Apr 20, 20123 min read


HVD TERUG IN DIE STOEL?
“Nieman Reports”, tydskrif van Harvard se Nieman Foundation for Journalism, het vir sy “spring edition” ‘n sarsie Amerikaanse...
Uitmelkbos
Apr 18, 20123 min read
Woordeskat
Herman Jansen se besware teen die gevloekery in Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke van Louis de Villiers, kry ondersteuning by Tom...
Uitmelkbos
Apr 16, 20123 min read
BELHAR: ‘N UITWEG
Vandag presies twee maande gelede, op 16 Februarie 2012, het ek ‘n brief aan Kerkbode gestuur met wat ek en baie ander nou nog beskou as...
Uitmelkbos
Apr 16, 20123 min read


NOOD VIR NOOD OP WITTEBROOD
HvD by die wittebroodskar Die derde nag van ons wittebrood – dit moet dus op die vooraand van my 26ste verjaardag op 3 Januarie 1967...
Uitmelkbos
Apr 15, 20122 min read
‘N, ‘N, ‘N – KYK, MA, LOSHANDE!
‘n Koshuismaat in Kollegetehuis, Tukkies, was Johannes Klopper, latere prof. Johannes Klopper, hoogleraar in kerngeneeskunde aan die...
Uitmelkbos
Apr 14, 20122 min read
KEES WAT LEES!
‘n Vinnige versie oor vanoggend se nuus: ‘n Kees wat lees? Nee, ek’s bevrees: Al gee jy kees ‘n Goue bril, Bly hy by lees ‘n Ronde nul! HvD
Uitmelkbos
Apr 13, 20121 min read


TUSSEN LEEUS, TIERS EN RENOSTERS
Oor die waarde van reünies het kollega Sarel Venter van Bloemfontein een keer o.m. geskryf: “ Is dit nie veral om te sien wat van ou...
Uitmelkbos
Apr 12, 20122 min read


MOOISTE LANGS VELD
Vyftig jaar gelede: joolkoningin Marguerite Deale ‘n Slegte ommissie in gister se intervarsity-inskrywing was ‘n foto van die “mooiste...
Uitmelkbos
Apr 11, 20122 min read


A-RA-RA-RATIO!
Vyftig jaar gelede: Dirigent Jan Lombard (links) en skrumskakel Proppie Goosen. Haai, Maties, julle is mos die bakermat van...
Uitmelkbos
Apr 10, 20123 min read
bottom of page
.png)



