top of page

‘N AGT AGTER DIE PALE!

  • Uitmelkbos
  • Apr 24, 2012
  • 1 min read

Jacob en Thomas Claassens, ons tweeling-kleinseuns, word Donderdag 26 April 8. Nou die dag nog was hulle babatjies in doeke.

Nou sool hulle ‘n rugbybal! Die tema van die partytjie Saterdag was rugby. Die manne was uitgevat in hul groen-en-goud. Die Springbokkie was oral by – tot op die koek.

Dis reg, manne, stel julle visiere hoog!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comentarios


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page