top of page
LitNet se top-bloggers


SY LAASTE GRAPPIE….
Pieter, Wena en hul boesemvriend, Herman le Roux, in Sabiepark in die winter van 2011. Om as t ware met ‘n laaste skalkse grappie op jou...
Uitmelkbos
May 29, 20123 min read
ZOEMA MET WOEMA
Allerlei variasies bestaan van die storie oor die seuntjies en meisietjies wat kaal gekerjakker het. Mamma wil by haar dogtertjie weet:...
Uitmelkbos
May 28, 20121 min read
PENIS-PENARIES
As iemand dink daar word baie geskryf oor Jacob Zuma se gereedskap moet ek hierdie verrassende nuus meedeel: die Zuma-sage is eintlik...
Uitmelkbos
May 26, 20123 min read


VRIENDSKAP VAN 40 JAAR
Rina, Wena en Pieter op Tarlehoet in Sabiepark se stoep in die winter van 2011. Die viering van ‘n vriendskap van veertig jaar van...
Uitmelkbos
May 25, 20123 min read
DIE “DING”EN DIE “DAAD”
Die vrymoedigheid waarmee deesdae in die media as ‘t ware gulp oopgeknoop word (bestaan gulpe met knope nog?), herinner hierdie ou gryse...
Uitmelkbos
May 24, 20122 min read
GRATIS ADVIES VIR DIE LAAN
Weet nie waarom wroeg die Hillside Times se mense so in 7de Laan nie. Die hantering van sy penarie is tog vanselfsprekend: ‘n hoofberig...
Uitmelkbos
May 23, 20121 min read
Beseringstyd
Nes dit nie elke dag Krismis is nie, net so is dit nie elke week dat Rian Malan ‘n boek vir Boeke24 resenseer nie. Hierdie week het hy...
Uitmelkbos
May 22, 20122 min read


ALLEEN HEILDRONKIE
‘n GOUE oomblik wat ons met ons Sabieparkse vriende Dawie en Annatjie Strydom gedeel het, pryk nou op die omslag van die uwe se eerste...
Uitmelkbos
May 21, 20123 min read


LIED VAN DIE OLIFANT
‘n Grimmige olifant verjaag leeus – ‘n T.O. Honiball-skets in Piet Meiring se boek Die Wildtuin is hul Woning, PMP, Pretoria, 1976. In...
Uitmelkbos
May 18, 20122 min read
Die persoon agter die resensie
Dit is ‘n ou problematiek: In watter mate kan die persoon en persoonlike geskiedenis agter ‘n kunswerk betrek word om die kunswerk te...
Uitmelkbos
May 15, 20124 min read


GROEN PIESANGS
In Sabiepark: Rina, Tokkie, olifant, Herman, Wena en Pieter. Veertig jaar gelede het ons vriende Herman en Rina le Roux van Bloemfontein...
Uitmelkbos
May 15, 20123 min read
Nuus oor Geskiedenis
Oor die geskiedenisboek waaroor ek so opgewonde is, Geskiedenis van Suid-Afrika (vorige blog), het ek nou die volgende nuus: 1. Die...
Uitmelkbos
May 14, 20121 min read


DIE LAASTE BOEK
Die laaste Afrikaanse boek, het Karel Schoeman sy bekroonde outobiografie enkele jare gelede genoem. Wel, die laaste Afrikaanse boek was...
Uitmelkbos
May 12, 20122 min read


LUIPERD BY ‘N OOP RUIT
Luiperdstories is vir my soos hondestories, kattestories en perdestories vir sommige mense wat ek ken. Kan nie genoeg van hulle kry nie....
Uitmelkbos
May 10, 20123 min read


VOETE EERSTE BY TRAPPE AF
Die spitsvondige Piet Koornhof het in ‘n stadium oor sy bra wollerige sportbeleid verklaar: As ek ‘n grap maak, dink mense dis beleid; as...
Uitmelkbos
May 9, 20123 min read
EN NOU VIR DIE GOOD NEWS ….
Het die volgende stukkie ‘n ruk gelede op die Sabieparkblad op Facebook gesit: Lekker nuus gekry. Spore in die bos – swerftog van ‘n...
Uitmelkbos
May 8, 20121 min read
Die slaggat
Effens agterdogtig, dít is wat ek raak wanneer ek die boekeblad in die koerant oopslaan en ek sien die foto van die skrywer(s) is amper...
Uitmelkbos
May 8, 20122 min read


GLIMLAG NET DÊM SÊD, ASSEBLIEF
‘n Snaakse rolprent met vele uiters snaakse toneeltjies was The Fast Lady, ‘n Britse komedie van 1962, met gewilde Carry On-sterre soos...
Uitmelkbos
May 7, 20122 min read


LAG-LAG BANK TOE
Dis kleurryk soos “The Scream” waarop pas ‘n bod van R925 miljoen toegeslaan is.; dis van Tafelberg wat pas amptelik sy toetrede gemaak...
Uitmelkbos
May 4, 20122 min read
Van die dinge wat verbygaan
Die sub-redakteur is ‘n bedreigde spesie. Die winste aan tegnologiese kant wat self-publikasie moontlik maak, bring ongelukkig ook mee...
Uitmelkbos
May 3, 20124 min read
bottom of page
.png)



