top of page
LitNet se top-bloggers
Die wyer gesprek
Die kwynende stroompie van Afrikaanse boekbesprekings het die afgelope weke weer iets opgelewer wat mens laat besef hoe belangrik dit is...
Uitmelkbos
May 19, 20093 min read


IDOLS OF IDLES?
Van die hele Idols-gedoente weet ek soveel soos die spreekwoordelike kat van saffraan. Van die rampsalige debakel rondom Jason en Natasha...
Uitmelkbos
May 17, 20092 min read


BYL IN MY BOS
‘n Bekende het my een keer nogal kortgevat toe ek hom uit verbeelde hoflikheid meedeel dat iets oor hom in ‘n aanstaande boekie uit my...
Uitmelkbos
May 16, 20093 min read


BELYDENIS VAN ‘N MESDIEF
Die dak van die wonderskone Sistynse kapel Almal wat al ‘n geliefde knipmes in ‘n boks by die laaste kontrolepunt op ‘n lughawe of elders...
Uitmelkbos
May 14, 20093 min read
Rondom die kuberruim
Dit was seker nie so bedoel nie, maar ek het baie genot geput uit Stoffel Cilliers se resensie van “Harde woorde”, die jongste toevoeging...
Uitmelkbos
May 13, 20093 min read


NESSUN DORMA X3
As ek my verbeelding oortyd laat werk. kan ek sekere scenario’s optower waarin middernagtelike besoeke welkom, en selfs opwindend, kan...
Uitmelkbos
May 11, 20092 min read


SPAAR R30 – AS ONS HET!
As jy in die donker knipoog, weet net jy wat jy doen. Hierdie advies word gewoonlik aan die adres gerig van mense wat traag (te suinig)...
Uitmelkbos
May 9, 20093 min read


ABEL VAT TOE SKRIK!
Die gewels wat Abel laat skrik vat het. Voor Christo, die man in die saal, was daar Abel, Gert, Daniël, Pieter, Dumisa, Klaas en nog ‘n...
Uitmelkbos
May 6, 20093 min read
Die regte resensent
In die gesprek rondom verlede week se inskrywing op hierdie blog, het ek op ‘n plek die volgende gesê: “Die probleem is net dat mens,...
Uitmelkbos
May 5, 20092 min read


ENGEL MET DIE VERFKWAS
As dit gereent het in die Vrystaat en die boere trek hul John Deeres uit die store, het my kollega Johan van Wyk in Stop van Myne (sy...
Uitmelkbos
May 2, 20092 min read


‘N KOEK WAT DIE KOEK VAT!
Mariette Brummer (4) en Elindi van Rensburg (5) word verdwerg deur ‘n berg Kunsmark-koek. Gesondheid! So kon jy iemand toeroep wat...
Uitmelkbos
Apr 29, 20093 min read
Numbers, getalle en emosies
1. Die boeiendste resensie vandeesweek is ongetwyfeld Leon Retief s’n oor “Galileo Goes To Jail And Other Myths About Science And...
Uitmelkbos
Apr 29, 20093 min read


RAAKVAT, ONSE HELEN!
Ons is vol moed hier in die suide dat onse kontrei (in die konteks van Suid-Afrikaanse werklikhede natuurlik) oorgehaal is om verreweg...
Uitmelkbos
Apr 27, 20093 min read


ONTMASKERING VAN ‘N BYLTJIESLYPER
Ek wil vir Chris Louw (die nimlike hy van die Boetman-brief) ‘n pluimpie gee. Ter wille van die “historiese perspektief” moet ek eers...
Uitmelkbos
Apr 26, 20093 min read


ZO ZIJN DE HELDEN GEVALLEN!
Noem dit wetsgehoorsaamheid. Noem dit ‘n kniebuiging voor intimidasie en viktimisering. Noem dit wat jy wil. Feit is my Honda CR-V het,...
Uitmelkbos
Apr 24, 20093 min read


+ MORNAY DU PLESSIS – JUWEELMENS
Vier matriekmaats van Potch-Volkies na 50 jaar. Van links is Giel de Swardt, Mornay du Plessis, Leon Engela en Hennie van Deventer. Die...
Uitmelkbos
Apr 21, 20092 min read
Invalshoek
Die verklaring van belange is nie noodwendig die eerste ding waaraan ‘n resensent dink nie. Ewe min sal hy uit die staanspoor wil verklap...
Uitmelkbos
Apr 20, 20093 min read


VLIEG, KRAANVOeL, VLIEG!
Hoekom? Hoekom? Hoekom? Oupas en oumas moet bontstaan om al die raaisels op hul ontdekkingsreis van grootword vir die kleingoed te...
Uitmelkbos
Apr 20, 20093 min read


OUMA SE ROOI NAGROK
Almal wat weet hoe geweldig lief my Tokkievrou vir rooi is, sal begryp hoe dit gekom het dat Ouma Marietjie in haar middel negentigs vir...
Uitmelkbos
Apr 18, 20093 min read


MELKBOS KRY ‘N POSKANTOOR
In die netjiese gebou op die foto, een van Melkbos se nuweres, was aanvanklik ‘n oulike koffieplekkie (wat gevou het) en ‘n videowinkel...
Uitmelkbos
Apr 16, 20093 min read
bottom of page
.png)



