top of page
LitNet se top-bloggers


LAASTE PAKKE SLAE
Jack Slabbert (met die wit baadjie) op ‘n Volkie-atletiekfoto. Links van hom sit Piet (Vis) Jooste. Slabbert leef nog en woon in...
Uitmelkbos
Dec 5, 20092 min read


‘N LANG STYWE DOP!
As jy dors raak, ou Slakkie, hou tog goed kop: moenie net mik-en-sluk-kie, vat ‘n la.a.a.ng stywe dop! Die foto van hierdie...
Uitmelkbos
Dec 3, 20091 min read


CHRIS LOUW: EK ONTHOU
Die laaste keer dat ek oor Chris Louw geskryf het, was goedkeurend – toe hy in April vanjaar onder sy ou makker André P. Brink ingeseil...
Uitmelkbos
Dec 2, 20093 min read
Die ander Joan
Aan jou jongste resensie word jou waarde geskat – gelukkig miskien ook só. ‘n Week gelede kon ek kwalik glo hoe slordig ‘n resensie deur...
Uitmelkbos
Dec 1, 20092 min read


LIEDERLIKE LIEGSTORIES
Oornag het 38 plakkerskrotte op die Seepuntse Promenade, vlakvoor bakens soos die bekende Bordeaux-woonstelle, verrys toe ‘n Griekwastam...
Uitmelkbos
Dec 1, 20092 min read
KERSIE OP DIE KOEK
Die uitbuiting van Kersfees kom in hope gedaantes. Een is in allerlei verbuigings van die Engelse woord “Xmas”. Die uwe sien vandag op...
Uitmelkbos
Nov 30, 20091 min read


GOUD OP DIE WATER
Blogbesoekers het, te oordeel na hul reaksie, nogal gehou van die sonsondergangfoto’s van Saterdagaand 28 November toe Johan, Mariza en...
Uitmelkbos
Nov 30, 20091 min read


MELKBOS-SONSONDERGANG
Melkbos, Saterdagaand 28 November 2009 Johan, Mariza en Michael op ons stoep, 28 November 2009
Uitmelkbos
Nov 29, 20091 min read


FAMILIEFLITS
‘n Paar vinnige dinge het in die lewe van die Van Deventers gebeur. Vergun my asseblief ‘n kort familie-flitsie om bekendes in te lig....
Uitmelkbos
Nov 28, 20092 min read


KLEUR VAN KERSFEES
Bing Crosby se weergawe van Irving Berlin se immergroen trefferliedjie “White Christmas” word allerweë as die topverkoper-kortspeler van...
Uitmelkbos
Nov 27, 20091 min read


TEDDIE, TEDDIE OO7!
Die versteekte loerkameratjie met sy legio spioenasie-gebruike (en misbruike) het nou ‘n spesiale naam gekry, sien ek. Dit heet die...
Uitmelkbos
Nov 26, 20091 min read


OUMAPORTEFEULJE
Vir ‘n ”spesiale ouma” het ek, met haar bereiking van oumastatus, op 26/4/2004 ‘n versie geskryf wat my insigte in daardie stadium...
Uitmelkbos
Nov 25, 20091 min read


HAND OP DIE SKOUER
HvD en Wiekie Moolman HvD en Manie Steyn Aan ‘n hand op die skouer kan allerlei betekenisse geheg word. Een betekenis, in my oë, is...
Uitmelkbos
Nov 24, 20092 min read
Die verhaal van twee stede, twee koerante
Nicol Stassen, hoof van Protea-Boekhuis, kry vandeesweek die groot behandeling by Beeld en Volksblad: resensies oor sy pas verskene...
Uitmelkbos
Nov 24, 20095 min read


wElkOm iN kAaPStAd
Een muur van die indrukwekkende nuwe R1,6 miljard se eindpuntgebou van die Kaapse Internasionale Lughawe – waarlik eerstewêrelds in styl...
Uitmelkbos
Nov 23, 20091 min read


NAAR, NAARDER, DE AAR
Dit was nie my voorneme om hierdie relaas oor my terugreis uit Durban op die Shosoloza Meyl op ‘n negatiewe noot te begin nie. Njannies....
Uitmelkbos
Nov 19, 20093 min read
BELYDENIS VAN ‘N BLOG-SADIS
In elke besielde blogger skuil natuurlik ‘n streep sadisme. Dis heerlik om meedoenloos op lesers af te laai wat, volgens jou, vir hulle...
Uitmelkbos
Nov 19, 20091 min read


KLEIN BIKINI’S OP ‘N GROOT BOOT
Die tweeling op hul dekstoele langs die Sinfonia se swembaddens ‘n Impromptu stoeigeveg op die marmervloer voor die casino. Genoeg...
Uitmelkbos
Nov 18, 20094 min read
Laaste skanse teen zefgeit
Verbeel jou dis vroeg Krismis – dit was omtrent my gewaarwording toe Beeld vandeesweek ‘n boekresensie op sy webwerf plaas wat mens kon...
Uitmelkbos
Nov 17, 20093 min read


UIT EN TUIS
Ekke, Tokkie en die tweeling, Jacob en Thomas, is uit en tuis na ‘n genotvolle vaart op die manjifieke Sinfonia en ‘n “avontuurlike”...
Uitmelkbos
Nov 15, 20091 min read
bottom of page
.png)



