top of page
Uitmelkbos

GOUD OP DIE WATER


Blogbesoekers het, te oordeel na hul reaksie, nogal gehou van die sonsondergangfoto’s van Saterdagaand 28 November toe Johan, Mariza en Michael vir oulaas hier kom eet het voor hul vertrek na George.

Begeester deur hul reaksie, het ek drie vorige sonsondergange gaan uitgrawe. Ongelukkig het ek versuim om hul datums aan te teken.



1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page