Die uitbuiting van Kersfees kom in hope gedaantes.
Een is in allerlei verbuigings van die Engelse woord “Xmas”.
Die uwe sien vandag op die tydskrifrak by ‘n afdelingswinkel op die voorblad van ‘n tydskrif met die naam “Cleo” ‘n kreatiewe nuutskepping.
Al gehoor van “Sexmas”?
‘n Ou man kan maar net raai wat dit beduie. Maar dit sit waarlik die kersie op die koek!
Kommentare