top of page
  • Uitmelkbos

‘N LANG STYWE DOP!

As jy dors raak, ou Slakkie, hou tog goed kop: moenie net mik-en-sluk-kie, vat ‘n la.a.a.ng stywe dop!

Die foto van hierdie reuse-landslak wat so strek om sy pensie trommeldik te drink, is by ons bos-swembadjie in Sabiepark geneem. Landslakke van hierdie formaat, en groter, kom algemeen in die Krugerwildtuin voor, en word in hope doodgery – nog meer as klein skilpadjies, wat dalk net effens vinniger as die uiters tydsame slakfamilie die gevaarlike toeristepaaie oorsteek.

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comentários


bottom of page