top of page

UIT EN TUIS

Uitmelkbos

Ekke, Tokkie en die tweeling, Jacob en Thomas, is uit en tuis na ‘n genotvolle vaart op die manjifieke Sinfonia en ‘n “avontuurlike” terugreis van 36 uur van Durban af met die Shosoloza Meijl.

Die tweeling se entoesiasme vir al die nuwe ervarings was aansteeklik.

Ek vertel later meer. Intussen die foto hierbo – wat voor ons vertrek geneem is -as voorsmakie.

Vir diegene wat die Van Deventers se storie ken, deel ek ook graag graag mee dat Michael (3) se aanneming beklink is. Ons kinders Johan en Mariza se status het verander van pleegouers tot ouers.

Ons het dus amptelik ‘n nuwe kleinkind, wat die getal op vier te staan bring – almal seuntjies.

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page