top of page
LitNet se top-bloggers


MOOISTE FLIEK-MUSIEK
Que Sera Sera en Tammy is nie die enigste onthou-liedjies uit flieks van my jong dae nie (vorige blogs). Hope rolprent-temas van toeka...
Uitmelkbos
May 24, 20101 min read


RILLERKONING
En oubaas Alfred Hitchcock, die sogenaamde “Master of Suspense”, self? Wat het van hom geword? Hy is al op 29 April 1980 (ouderdom 80) in...
Uitmelkbos
May 21, 20102 min read


VYFTIG JAAR LATER …
Jong Janet Leigh My onvleiende verwysing na die gewese Franse sekskat Brigitte Bardot (75) as “uitermate beplooi”, het my laat wonder...
Uitmelkbos
May 20, 20102 min read


MOORD IN ‘N STORT
Die rolprenttoneel wat mense laat ophou stort het. Só is verwys na die bloedstollende stortmoord in die Alfred Hitchcock-riller Psycho...
Uitmelkbos
May 19, 20103 min read
Vele gedaantes van ideale resensent
Vir meeste boeke loop daar ten minste een ideale resensent rond. Koerante moet net soek. Omdat ek nou al ‘n baie duidelike spesmaas het...
Uitmelkbos
May 19, 20103 min read


MORSJORSE BY MAMRE
Van die Morawiese nedersetting Mamre, naby Darling, het ek onlangs die mooi beskrywing gelees dat dit ‘n mens aan ‘n outydse plaaswerf...
Uitmelkbos
May 18, 20101 min read
“TOL”-PAAIE
Ek wil terugkom op filmtonele wat by my vassteek. Daar is ‘n paar loeloes. Voor dit gebeur, net gou ietsie oor ‘n video wat iemand...
Uitmelkbos
May 16, 20101 min read
BAL-HORIGE BALLONNE
Watter tonele in Jamie Uys-flieks het my laat lag? Die antwoord op hierdie vraag verskyn gedeeltelik in my vorige blog. Watter toneel...
Uitmelkbos
May 15, 20102 min read
KLEIN “JAKHALSIES”
Die Afrikaanse prent Jakhalsdans – wat om die een of ander duistere rede van die fliekgangers in Bayside, Kaapstad, weerhou word – is op...
Uitmelkbos
May 14, 20102 min read


OM SAAM TE POMP
“My hart pomp modder.” Só het ons in die jare her ons ongelukkigheid op geen onsekere wyse nie te kenne gegee. Ek is seker die harte van...
Uitmelkbos
May 12, 20102 min read
Die skrywer as resensent
Een van die neweprodukte van die literêre lewe is die kans wat gesoute skrywers kry om hul vernuf toe te pas op die skryf van resensies....
Uitmelkbos
May 11, 20104 min read
GEDIGTE IN GESPREK
‘n Soektog na verseboeke vir ‘n vriend wat ná ‘n beroerte Afrikaanse poësie van weleer met behae herontdek, bring my by ‘n verslete ene...
Uitmelkbos
May 11, 20102 min read


MAMMAS MIA
Al die Filistyne wat soos ek geglo het Moedersdag is sommer ‘n kommersiele foefie van ‘n slim bemarker, gaan lees Kobus Victor se blog op...
Uitmelkbos
May 10, 20101 min read


STEM TOG VIR ONS BERG!
Haai, roer julle en stem vir ons berg! Die indrukwekkende Tafelberg is een van die kandidate vir die sewe nuwe natuurwonders van die...
Uitmelkbos
May 8, 20101 min read


EPIDEMIE VAN 70’S
Sewentigste verjaardae is nou ‘n epidemie onder die Klas van ’57 – dit woed in die laaste 24 uur van Makhado tot Tshwane kan ‘n mens sê...
Uitmelkbos
May 6, 20101 min read


PYPROKER PIET ROOK DIE PYP
Kollegedae: Piet (heel regs) in die modderbad in 1958, met pak en pyp as lid van Kollege se berugte “bierklub” (1959) en as hardvogtige...
Uitmelkbos
May 5, 20103 min read


UIT OU ALBUM
Klein wereldjie – te klein foto’s. Jammer, diegene wat kla die foto’tjies van Disneyworld se “It’s a small world”-tonnel (vorige blog) is...
Uitmelkbos
May 5, 20101 min read


‘N KLEIN-KLEIN WERELD
Een van my helderste herinneringe aan die Van Deventers se besoek aan Disneyworld in Orlando, Florida, op Oujaarsdag 1976 was ‘n bootrit...
Uitmelkbos
May 4, 20103 min read


EEN, TWEE, RIEU, EEN, TWEE, RIEU!
Die wals is koning, André Rieu is die walskoning, ‘n Rieu-konsert is koningskos vir die hart. Ek tik hierdie woorde terwyl my eie hart...
Uitmelkbos
May 3, 20103 min read


VIR GIFTIGE VRYERS!
As ‘n hoender-dinges-sosatie koddig klink (vorige blog), wat van kobravleis? Baie Chinese glo as ‘n lekkerny het ‘n kobra-happie nie sy...
Uitmelkbos
May 1, 20102 min read
bottom of page
.png)



