top of page
LitNet se top-bloggers
BARMHARTIGHEID OF ARMHARTIGHEID?
Om hulpvaardig barmhartig te wees of om hardvogtig armhartig te wees? As jy volgens die Bybel wil leef, is dit ‘n gekke vraag. Gebrek...
Uitmelkbos
Sep 30, 20102 min read
BERGE BEDEK ONS ….
Om die geskiedenisboeke te haal met die een of ander onvergeetlike flater is ‘n spesiale soort kuns. Gister, eergister had ek dit oor...
Uitmelkbos
Sep 29, 20102 min read


SYDDIE! … SYDDIE! …SYDDIE!
Dit is 1970. Loftus Versfeld. Die Springbokke teen die All Blacks. Syd Nomis, Springbokvleuel, onderskep en sit af doellyn toe. “Syddie!...
Uitmelkbos
Sep 28, 20101 min read
‘n Nuwe hebried en vooroordele
Dis ‘n nuwe hebried wat Rapport Boeke aanbied oor Dan Sleigh se Afstande – iewers tussen artikel en resensie. Die skrywer is Francois...
Uitmelkbos
Sep 28, 20106 min read


BOEKE WAT KOOK
By woorde waarvan ek niks hou nie, soos “gemorskos” (kos kan nooit gemors wees nie – punt) en “liefdeskind” (vir ‘n passiekind) kan ek...
Uitmelkbos
Sep 27, 20103 min read


SING OOR DIE SWARTLAND
Hier volg die pragtige vers oor die Swartland van M.M. Walters wat naamloos die begrafnisbrief versier van sy mede-Swartlander Ela...
Uitmelkbos
Sep 25, 20101 min read


IN BEGRAFNISBRIEF
M.M. het lank vir my net een naam in herinnering geroep: Marilyn Monroe, die skattige, blonde, pruilmond-aktrise wat ‘n Amerikaanse...
Uitmelkbos
Sep 23, 20103 min read


IN TAMATIESTRAAT!
Posted in Uncategorized at 5:53 am by Administrator Laat my vandag weer die kleed van bemarker aantrek, wat ietwat ongemaklik is omdat...
Uitmelkbos
Sep 21, 20102 min read
Aucamp oor Krige en Aucamp
Resensies oor nuwe Afrikaanse publikasies is maar skraps vandeesweek. Beeld spog met een oor ‘n boek oor Mathys Roets. Volksblad het, te...
Uitmelkbos
Sep 21, 20102 min read


OPGERUIMDE OOMBLIK
Met almal wat gereeld navraag doen oor die welstand van klein Migael wat as pleegkindjie van Johan en Mariza in ons lewens gekom het, en...
Uitmelkbos
Sep 20, 20101 min read


GELUK, GOUE NOOI!
Blomme vir Margaret Wessels (1991) In snerpende koue in die snerpendste Amerikaanse winter in jare – die “big freeze” het die media dit...
Uitmelkbos
Sep 18, 20103 min read


SKILDERY VAN STORMSVLEI
Langs die N2 tussen Swellendam en Riviersonderend lê die verlate Overbergse “dorpie” Stormsvlei – ‘n paar ouderwetse geboutjies en...
Uitmelkbos
Sep 17, 20102 min read
Welkom, Cilliers van der Berg
Wie is Cilliers van der Berg? Volksblad dui soms by boekresensies aan wat die resensent se nering of status is, maar by Van der Berg se...
Uitmelkbos
Sep 15, 20104 min read


LOERIEFEES/VYEFEES
Op soek na ‘n Knysnaloerie? Ek sal jou na ‘n boom verduidelik waar jy eintlik nie kan mis nie. Toe ons in Februarie in die Suid-Kaap was,...
Uitmelkbos
Sep 14, 20101 min read
Iets om na uit te sien
Miskien moet ek dit nie te hardop sê nie, maar ek begin nou uitsien na Jeanette Ferreira se resensies. Dit is bedrieglik eenvoudig...
Uitmelkbos
Sep 7, 20105 min read
PROFESSOR GROOTLIEG
Vir die Saterdagbylae By skryf ek nie meer briewe nie. Soos ‘n donkie nie sy kop twee keer teen dieselfde klip stamp nie, nooi hierdie...
Uitmelkbos
Sep 4, 20102 min read


WAS JY AL DAAR?
Kaap Infanta – die naam het vir my ‘n romantiese klank. Telkens as ek dit op weervoorspellings hoor, het ek gewonder: waar le die plek,...
Uitmelkbos
Sep 4, 20102 min read
NUT VAN ‘N PETISIE
‘n Magdom woorde word in onkunde neergepen. Myne wat volg, val besmoontlik ook in daardie kategorie. Na aanleiding van die 509 skrywers...
Uitmelkbos
Sep 3, 20101 min read
REGTE “KONTAKTE”
Met die regte “kontakte” kan jy alles regkry en oral inkom. So glo sommige mos – veral sommige politici (darem gelukkig nie almal nie)...
Uitmelkbos
Sep 2, 20102 min read


KOS MET ‘N “T” IN
‘n Vriendin van my vrou, Tokkie, het haar man altyd bederf met die sappigste skaapvleis van haar pa se plaas in die Vrystaat af. Daardie...
Uitmelkbos
Sep 1, 20102 min read
bottom of page
.png)



