top of page

OPGERUIMDE OOMBLIK

  • Uitmelkbos
  • Sep 20, 2010
  • 1 min read

Met almal wat gereeld navraag doen oor die welstand van klein Migael wat as pleegkindjie van Johan en Mariza in ons lewens gekom het, en nou nog net op sy ID-boek wag voordat hy amptelik Migael Cornelius van Deventer word, deel ek graag hierdie opgeruimde foto.

As hy en sy ouma Tokkie aan’t ’speel raak, is die vrolikheid volop.

Die foto is ‘n week gelede op George geneem.

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Kommentare


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page