top of page
LitNet se top-bloggers


WYLE VOLSTRUIS
‘n Volstruisversie vir ‘n vinnige lesie in die naweek: Vir ou volstruise, baie hartseer, tref die afskeidswoorde weer: “Stoffers is julle...
Uitmelkbos
Oct 22, 20101 min read


WEDEROM, MNR. GESTALT !
FOTO 1 Dat ‘n mens nooit te oud word om te leer nie, is ‘n waarheid wat hierdie gryse amper-70-jarige steeds van tyd tot tyd (soms...
Uitmelkbos
Oct 21, 20102 min read


“MVOKOL” OP DIE HART?
Die pad van ‘n redakteur is gedoriewaar nie met rose besaai nie. Ná ‘n uitputtende potjie met ‘n neurotiese tannie, en later ook met haar...
Uitmelkbos
Oct 20, 20102 min read
Geyktheid en stereotipes
Die resensie wat Riette Rust ‘n wyle gelede in Rapport gepubliseer het oor Jeanne Goosen se Plante kan praat het dadelik die aandag...
Uitmelkbos
Oct 19, 20102 min read


STATUS AAN JOU BAS!
‘n Satussimbool verklaar die HAT, is “ ‘n uiterlike beeld van ‘n persoon se vernaamheid, bv. ‘n swierige motor, deftige kantoortapyt.”...
Uitmelkbos
Oct 19, 20102 min read


HIPPO-KONDERS
SEEKOEIE ken die kuns om lui te lyk. Dis ‘n feit soos ‘n (see)-koei. ‘n Pragtige kuil naby Sabiepark se piekniekplek kan deesdae direk...
Uitmelkbos
Oct 18, 20101 min read


VREEMDE INSIDENT VAN ‘N HOND
Die veel bekroonde The Curious Incident of the Dog in the Night-Time is so ‘n boek. Dit het in 2003 verskyn uit die pen van die Britse...
Uitmelkbos
Oct 16, 20102 min read
SATANSKIND SE SOEN
Nog ‘n versie oor een van die bos se vreeslike s’e: Sjoe-eina-hel, sy skeermes-soen, ‘n folter-vuur skuil in jou skoen; pas op die leed...
Uitmelkbos
Oct 15, 20101 min read


BANG VIR ‘N SLANG
Van slange gepraat. Ek deel graag ‘n versie uit my hekelboekie, Polisie, Polisie, Ons Reenboog Is Geroof: ‘n Groot krokodil die maak my...
Uitmelkbos
Oct 13, 20101 min read


SLANG IN DIE GRAS
Tokkie vang slange in Sabiepark Vir die drie vreeslike s’e van die bos, slang, skerpioen en spinnekop, het ek ‘n ingebore skuheid. Van al...
Uitmelkbos
Oct 12, 20104 min read
Bewysplase makeer
Wat ek waardeer van Marius Crous se bespreking in Beeld van Nadoodse ondersoek, die debuutdigbundel van Martina Klopper, is die manier...
Uitmelkbos
Oct 12, 20103 min read


TOT SIENS, PESTILENSIE!
Die sogenaamde Pest Magic se reputasie as gedugte klaarspeler met alle peste onder die son het ons via Langebaan bereik. Ons vriendin...
Uitmelkbos
Oct 11, 20102 min read


HAAI, WIE’S DAAI?
Hubert de V. Coetzee Onthou julle die knock-knock-speletjie? Knock-knock, kom dit van die een. Who’s there? vra die ander. Hendrik....
Uitmelkbos
Oct 8, 20101 min read


SEEREUS SE LAASTE OOMBLIKKE
Die moordwalvis (orca) se laaste oomblikke gistermiddag op Melkbosstrand – ironies genoeg nie ver van die gewilde seekosrestaurant Orca...
Uitmelkbos
Oct 7, 20101 min read


AAI, AAI, “WALVISBAAI”!
Moenie poer-poer nie. Dis geen nuwe les nie. ‘n Seldsame moordwalvis (orca) by Melkbos het my dit gister egter opnuut geleer. Skuins na...
Uitmelkbos
Oct 7, 20102 min read


NATNEUS-SPEURDERS
Die brigade natneus-speurders op Kaapstad se lughawe gaan ‘n nuwe vuis teen misdaad bykry, lees ek in Die Burger. Viervoete wat...
Uitmelkbos
Oct 6, 20101 min read
Groot behendigheid
Beeld het niemand minder nie as T.T. Cloete gekry om Johann Lodewyk Marais se Diorama te resenseer. Maar maak dit van Marais ‘n...
Uitmelkbos
Oct 5, 20104 min read


‘N PAP-WAT-NOU-WEER?
Van papsmere en dies meer weet hierdie ou – soos die meeste mans, sou ek raai – niks, maar helemaal niks. Die grappie hierbo wat my...
Uitmelkbos
Oct 4, 20101 min read
“SCOOP” OOR ‘N TREIN
My liewe Rapport Geluk met jul “scoop” van vanoggend (3 Oktober) oor die Shosholoza Meijl wat slegs op twee roetes in Suid-Afrika nog...
Uitmelkbos
Oct 3, 20102 min read
VAT HULLE, MEDIA-TRIBUNAAL!
Bring die mediatribunaal dat ons die bokkers kan vasvat wat persvryheid so misbruik! Dis Sewende Laan se Hillside Times wat ‘n mens amper...
Uitmelkbos
Oct 2, 20102 min read
bottom of page
.png)



