SEEREUS SE LAASTE OOMBLIKKE
- Uitmelkbos
- Oct 7, 2010
- 1 min read

Die moordwalvis (orca) se laaste oomblikke gistermiddag op Melkbosstrand – ironies genoeg nie ver van die gewilde seekosrestaurant Orca af nie! Die foto is verskaf deur die Nasionale Seereddingsinstituut. Sien vorige blog.
Comments