BANG VIR ‘N SLANG
- Uitmelkbos
- Oct 13, 2010
- 1 min read

Van slange gepraat. Ek deel graag ‘n versie uit my hekelboekie, Polisie, Polisie, Ons Reenboog Is Geroof:
‘n Groot krokodil die maak my ril, ‘n spinnekop trek my maag op ‘n knop; maar, mens, waar skrik ek my bevange vir Mpumalange se gevaarlike slange!
(HvD)
.png)

Comments