top of page
  • Uitmelkbos

HIPPO-KONDERS

SEEKOEIE ken die kuns om lui te lyk. Dis ‘n feit soos ‘n (see)-koei.

‘n Pragtige kuil naby Sabiepark se piekniekplek kan deesdae direk uit die S3 bereik word (wonder hoeveel mense het dit al ontdek). Sewestuks van die luiste lui lummels in daardie kuil het die inspirasie vir die volgende bosversie verskaf:

Oupa oefen kliphard om wydbek te gaap, sy dikvriend lê ure aan’t skommel en slaap; wat’s jul kwaal, jul luie donders? Wrintiewaar…..dis hippo-konders!

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

コメント


bottom of page