top of page

SATANSKIND SE SOEN

Uitmelkbos

Nog ‘n versie oor een van die bos se vreeslike s’e:

Sjoe-eina-hel, sy skeermes-soen, ‘n folter-vuur skuil in jou skoen; pas op die leed wat ta kan doen, daai satanskind – die skerpioen.

(HvD)

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Yorumlar


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page