top of page
LitNet se top-bloggers
DIE 55ste TROUDAG
‘n Vriend het 54 jaar lank die oggend op 9 Junie sy vrou gevra om haar trouring af te haal en vir hom te gee. Die deurklokkie het teen...
Uitmelkbos
Jun 10, 20111 min read


AI, AI, FRAAIE DI!
Oor die wispelturigheid waarmee modes deur die eeue bejeën word, het ene James Lever die volgende uitspraak gelewer: “Een en dieselfde...
Uitmelkbos
Jun 8, 20113 min read
Onderweg na die beter diens
Wat ‘n teneerdrukkende spul! Rapport-Boeke het afgelope Sondag ses stories rondom boeke gedra wat ideale materiaal vir BY sou gewees het,...
Uitmelkbos
Jun 7, 20112 min read


ROK, ROK, ONDERROK-ROK!
“One ‘o clock, two ‘o clock, three ‘o clock rock…rock …rock …rock around the clock!” As Bill Haley en sy Comets dié ruk-en-rol-treffer...
Uitmelkbos
Jun 6, 20113 min read
‘N GERAFELDE ONDERROK
Die taal wat kinders praat, verskaf aan ouers en grootouers groot pret. Veral ons grootouers is nie beskroomd om oulike sêgoed oor te...
Uitmelkbos
Jun 5, 20112 min read


DR. OPRAH, HONORIS CAUSA
Doktor Oprah? Dit val vreemd op die oor – en wat dit vreemder maak, is dat die verering van die sogenaamde “kletskoningin” van...
Uitmelkbos
Jun 3, 20113 min read


LIEGBEK- SKALE
Die volmaakte oplossing vir daardie alewige ellende as dit weegtyd raak op die badkamerskaal – kan nie dink hoekom ek hierdie...
Uitmelkbos
May 31, 20112 min read
Kortliks
Vandeesweek enkele kort aantekeninge by ‘n paar resensies. Dit lyk my die boekeblaaie se gedaanteverwisseling lê net om die draai. Soeker,...
Uitmelkbos
May 31, 20113 min read


HELP ‘N BIETJIE DAAR!
My ontslape kollega en vriend Alf Ries het graag gespog dat hy op Nuweland ‘n kniebesering opgedoen het. Hy het inderdaad. Ná die...
Uitmelkbos
May 30, 20112 min read
‘MISTER NOBODY’
Lindiwe Mazibuko, “madam Zillie” se “tea girl” volgens Julius Malema, laat ‘n mens nogal meewarig vir daardie warkop-heethoof glimlag as...
Uitmelkbos
May 29, 20112 min read


HIER’S DIE SKOOLBUS!
Niemand wat HvD in sy jonger jare geken het, en seker ook ‘n goeie klompie wat hom korter ken of glad nie ken nie, sien waarskynlik kans...
Uitmelkbos
May 27, 20112 min read


ROEPMAN GE-‘COPY’ EN – ‘PASTE’
Om “Roepman” van Jan van Tonder te lees, is iets waarby ek met sy verskyning om die een of ander rede nooit uitgekom het nie. Die ophef...
Uitmelkbos
May 25, 20113 min read
Al argumenterend
Ons beleef die laaste dae van die ou afsonderlike boekeblaaie by die Afrikaanse koerante. ‘n Klomp resensies, en waaragtig net een wat...
Uitmelkbos
May 23, 20113 min read


VALLEI VAN VERLEIDING
Kyk, hierdie ou is lief vir sy wyntjie. As ware wynliefhebbers begin gesels, is dit egter dikwels bo my vuurmaakplek. Die geure van...
Uitmelkbos
May 23, 20113 min read
EREGAS EN PROSTITUUT
Maar ‘n ongemaklikheid as ‘n mens na ‘n formele dinee moet gaan en op die nippertjie trek jou metgesel kop uit omdat hy/sy siek geword...
Uitmelkbos
May 22, 20112 min read
WALVIS SE BABA
Weet nie wie se kinders of kleinkinders sing nou Hasie Vaaljan nie. Ons het dit in Kollege-tehuis gesing in die goeie ou Tukkiedae rondom...
Uitmelkbos
May 20, 20111 min read


HOERE VIR DIE KONING !
Met die Wit Trein op pad na die noorde, stop Koning George VI – die ou wat so pynlik gehakkel het (sien die fliek The King’s Speech) – in...
Uitmelkbos
May 19, 20112 min read
BY DIE STEMBUS
Vanoggend toe ek in die koue van die Melkbosse vroegwinter in ‘n onpersoonlike, stadig bewegende tou staan om vir ‘n kandidaat te stem...
Uitmelkbos
May 18, 20113 min read
Geen rede vir sinisme nie
Sinisme. Die domein van hulle wat blomme ruik en dadelik begin kyk waar die doodskis staan. P.J. Haasbroek is ‘n afgetrede ekonoom. Mens...
Uitmelkbos
May 16, 20113 min read
KRUISIE TEEN TOKKELOSSIE
Die voorvadergeeste waarmee ongestofistikeerde kiesers nou bang gemaak word, herinner my aan ‘n vers van Henk Malan van Potchestroom wat...
Uitmelkbos
May 15, 20112 min read
bottom of page
.png)



