top of page
LitNet se top-bloggers


“OU WILDTUIN” – ‘N DROOM VERVUL
Balule – Toonbeeld van rustigheid Balule-en-suite KORT ná ‘n droomvakansie in die verre Suid-Afrikaanse wildernis begin ‘n Amerikaanse...
Uitmelkbos
Jul 29, 20115 min read
Tweederangs
Vakansie is verby. Effens oorbluf, ek. Niks het verander nie. Wil terug na my eiland. Rapport se boekeblad ploeter slordig voort. Boeke24...
Uitmelkbos
Jul 26, 20113 min read


HAAI, WAT VAN ONS?
“Haai, moenie van ons vergeet nie!” Amper as ‘n soort verwytende naskrif by die vorige blog oor die sebras en koedoes as stemmingskeppers...
Uitmelkbos
Jul 23, 20112 min read


HARTSPLESIER BY DIE VUUR
“Swart das” in die natuur Net toe die die hardekool-kampvuur sy eerste vonkies skiet en die gaste skemeraand opdaag vir ‘n volmaan-kuier...
Uitmelkbos
Jul 18, 20113 min read


‘N BOER WAT ROER
Vos Grey was onoortuig dat ‘n “vinnige” breek padkafee toe vir ‘n middernaghappie dringend is. Hy moet die volgende oggend ‘n belangrike...
Uitmelkbos
Jul 14, 20113 min read


‘N SAMARITAAN EN SO
Onder die enjinkap (en ander plekke) van my Honda-in-die bos het die stof, blare en sulke dinge van ver paaie vergaar, en nou laas in...
Uitmelkbos
Jul 13, 20113 min read


MURASIES
Vyf hotels figureer in my en Tokkie se wittebroodsdae aan die begin van 1967. Hul geskiedenis is, helaas, oorwegend maar droewig. Ons is...
Uitmelkbos
Jul 11, 20113 min read


SLANG IN DIE SLAAIBAK
Slang, spinnekop, skerpioen …. Binne die eerste 24 uur in Sabiepark was al drie die vreeslike S-e op ons lysie van vakansie-ervarings....
Uitmelkbos
Jul 8, 20112 min read
LIED VAN DIE BERGE
Mount-Aux-Sources, die Amfiteater, Cathredal Peak, Cathkin Peak, Champagne Castle – almal magtige spitse van die Drakensberg, almal...
Uitmelkbos
Jul 7, 20113 min read


SNEEU, RYP EN BLOU-BLOU LUG
Sneeu op die pieke van die Maluti’s en die Drakensberg, ryp op huise se dakke en kraakwit op die gras onder jou voete, die helderblou...
Uitmelkbos
Jul 6, 20113 min read


KUIER MET ‘N GROOT K
Volksblad-veterane: HvD, Jan Scholtz, Jaap Steyn, Piet Theron, Sarel Venter. Vrydag word ons in Bloemfontein begroet met die nuus: “Stad...
Uitmelkbos
Jun 26, 20113 min read


SOLIED SOOS GRANIET
Sarel Venter (70) van Bloemfontein met sy “koerant” waarin jy alles vir soet-(verjaardag)-koek kon opeet! Toe Oom Blackie Swart 80 word,...
Uitmelkbos
Jun 26, 20112 min read


MILLY’S IN LIGTELAAIE
Kyk vorige blog.
Uitmelkbos
Jun 20, 20111 min read
IN VLAMME OP
Op die N4, by Mthomjeni, naby Machadodorp in Mpumalanga, was die Star Stop Milly’s ‘n baken. Ek hou nie van stilhou langs die pad nie, en...
Uitmelkbos
Jun 19, 20112 min read


NOMMER EEN IN WILDTUIN?
‘n Luiperd stap uit die oewerbos oor die S3 Vra iemand my oor my nommer-een-pad in die Wildtuin, antwoord ek vinnig: die S100. Op daardie...
Uitmelkbos
Jun 17, 20113 min read
SOMMER DRIE VERSIES
As ek na die weer kyk, moet vandag, Jeugdag, ‘n pannekoekdag wees. Kom ons maak egter vandag versiedag. Hierdie drie onverwante versies...
Uitmelkbos
Jun 16, 20111 min read


WILDTUINWENKE
Wintervakansie, Wildtuintyd! Ja, ons is ook weer op pad. Vreemdelinge in ons bos-“Jerusalem” raak meermale oorweldig deur al die...
Uitmelkbos
Jun 15, 20112 min read
UIT DIE VUIS
Ek was nooit só belangrik of bevoorreg dat ek ‘n toespraak moes lewer wat iemand anders vir my uitgewerk het nie. Oor die komplikasies...
Uitmelkbos
Jun 14, 20112 min read
SOMMER ‘N SUURPRUIM?
Mooi staaltjie op vanoggend se boekeblad in Die Burger oor dr. Albertus van Rhyn se afwyking van ‘n voorbereide toespraak terwyl hy Hoë...
Uitmelkbos
Jun 14, 20112 min read
HOE-E, HOE-E IN DIE NAG .
Spore in die sand, die betekenis. In die matriek-eindeksamen in 1957 was dit die onderwerp wat ek vir my Afrikaanse opstel gekies het. ‘n...
Uitmelkbos
Jun 14, 20112 min read
bottom of page
.png)



